Tag: gasheer

Home gasheer
Haaie tevrede om as gasheer op te tree vir Clermont in Londen
Post

Haaie tevrede om as gasheer op te tree vir Clermont in Londen

Haaie tevrede om as gasheer op te tree vir Clermont in Londen Rugby: Die Haaie sal na Londen moet reis om as gasheer vir Clermont op te tree in hul halfeindstryd in die Uitdaagbeker, terwyl Gloucester gasheer is vir die Italiaanse span Benetton. Albei kragmetings vind die eerste naweek in Mei plaas. Suid-Afrikaanse spanne kan...

SA kan moontlik gasheer vir UFC-toernooi wees
Post

SA kan moontlik gasheer vir UFC-toernooi wees

SA kan moontlik gasheer vir UFC-toernooi wees Die president van UFC, Dana White, het laat val dat ʼn Ultimate Fighting Championship Africa-toernooi moontlik in Suid-Afrika kan  plaasvind na Dricus du Plessis se geskiedkundige oorwinning wat hom die eerste Suid-Afrikaanse UFC-kampioen gemaak het. Volgens White vorder planne vir so ʼn toernooi, met Suid-Afrika, Nigerië en Rwanda...

Namibiese tennis gasheer vir junior Afrika-kampioenskap
Post

Namibiese tennis gasheer vir junior Afrika-kampioenskap

Namibiese tennis gasheer vir junior Afrika-kampioenskap Die Namibiese Tennisvereniging is die gasheer vir die Konfederasie van Afrikatennis se Suider-Afrikaanse Junior Individu- en Spankampioenskap. Die toernooi begin môre en duur tot 14 Januarie. Daar is 140 spelers van regoor Suider-Afrika wat deelneem in die onder-14 en onder-16 kategorieë. Behalwe vir die Namibiese spelers, word lande soos...

Uganda speel gasheer vir twee belangrike byeenkomste
Post

Uganda speel gasheer vir twee belangrike byeenkomste

Uganda speel gasheer vir twee belangrike byeenkomste In Januarie volgende jaar sal Uganda die 19de beraad van staats- en regeringshoofde van Nie-geallieerde Beweging aanbied, asook die derde suider beraad wat onder die raamwerk van die Groep van 77 en China georganiseer word. Tydens die geleenthede sal Uganda die beweging se voorsitterskap vir drie jaar oorneem,...

Ons is gasheer vir beleggingsforum vir gasvryheid in ’24
Post

Ons is gasheer vir beleggingsforum vir gasvryheid in ’24

Ons is gasheer vir beleggingsforum vir gasvryheid in ’24 Namibië gaan in Junie volgende jaar die Afrika Gasvryheids-beleggingsforum 2024 in Windhoek aanbied. Hierdie toonaangewende geleentheid word die eerste keer deur ‘n lidland van die Suider-Afrika-Ontwikkelingsgemeenskap aangebied. Die konferensie wil ondernemings verbind terwyl beleggings na toerisme, infrastruktuur en hotelontwikkeling in Afrika gekanaliseer word. Die uitvoerende hoof...