Tag: gasreserwes

Home gasreserwes
Namibië weet nog nie hoeveel gasreserwes daar is nie
Post

Namibië weet nog nie hoeveel gasreserwes daar is nie

Namibië weet nog nie hoeveel gasreserwes daar is nie Daar is na raming meer as 11 miljard vate oliereserwes aflandig van Namibië se kus gevind, met die eerste produksie van die “swart goud” wat vir binne vier jaar beplan word. Weet ons egter hoeveel totale potensiële gasreserwes is Namibië het? Kosmos 94.1 Nuus het met...

Aansienlike natuurlike gasreserwes in Mpumalanga ontdek – Kosmos 94.1
Post

Aansienlike natuurlike gasreserwes in Mpumalanga ontdek – Kosmos 94.1

Aansienlike natuurlike gasreserwes in Mpumalanga ontdek Die ontdekking van aansienlike natuurlike gasreserwes in Mpumalanga het die potensiaal om Suid-Afrika se ekonomie ‘n hupstoot te gee terwyl dit die verskuiwing na skoner energie-opwekking makliker sal maak. Die hoofbestuurder van  Industrial Gas Users’ Association, Jaco Human, glo die strategies-geplaasde reserwes kan die land se pogings aanhelp om...