Ons is gasheer vir beleggingsforum vir gasvryheid in ’24 Namibië gaan in Junie volgende jaar die Afrika Gasvryheids-beleggingsforum 2024 in Windhoek aanbied. Hierdie toonaangewende geleentheid word die eerste keer deur ‘n lidland van die Suider-Afrika-Ontwikkelingsgemeenskap aangebied. Die konferensie wil ondernemings verbind terwyl beleggings na toerisme, infrastruktuur en hotelontwikkeling in Afrika gekanaliseer word. Die uitvoerende hoof...
November 18, 2024