Outa sal Gautengers teen tolgeld-insameling beskerm Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy sal voortgaan met sy plan om motoriste te verdedig wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap gedagvaar word oor uitstaande e-tolskuld. Die volg na die Nasionale Tesourie se adjunk-direkteur-generaal van staatsfinansies, Mampho Modise, se opmerkings dat Gauteng ingestem het skuld moet en sal ingevorder...
November 8, 2024