Gautengse Onderwys-LUR besoek Primrose Primary na skoolhoof geskiet is Gauteng se LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, besoek vandag die Primrose Primary School in Germiston nadat die 51-jarige skoolhoof Vrydag deur ʼn graad ses-seun geskiet is. Die polisie ondersoek die omstandighede rondom die skietvoorval. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die skoolhoof sterk na die...
Tag: Gautengse
Gautengse metro’s sit planne uiteen om wateruitdagings te takel
Gautengse metro’s sit planne uiteen om wateruitdagings te takel Suid-Afrika se water-minister, Senzo Mchunu, het ‘n vergadering gehou met metro’s in Gauteng om hulle waterbewaring- en vraagbestuurplanne te bespreek. Die departement se woordvoerder, Kamogelo Mogotsi, sê verskeie sleutelaspekte was onder die loep, onder meer die huidige stand van die water- en sanitasie-infrastruktuur. Die Stad Johannesburg...
Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk – Kosmos 94.1
DA: Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk Die DA in Gauteng sê die minister van finansies, Enoch Godongwana, het onlangs gewaarsku provinsies sal hoër as verwagte salarisverhogings uit hul bestaande begrotings moet befonds. Die ooreenkoms is eers bereik ná die begroting in Februarie ingedien is, en is dus nie ingereken nie. Adriana Randall van...
Spoedige ondersoek gevra na brand by Gautengse skool – Kosmos 94.1
Spoedige ondersoek gevra na brand by Gautengse skool Die DA in Gauteng vra ‘n spoedige ondersoek na Woensdag se brand by die Zodwa Special School in Atteridgeville, Tshwane. Die brand is deur ‘n gasontploffing veroorsaak wat tydens herstelwerk plaasgevind het. Twee werknemers van die maatskappy wat werk aan vraghouer-klaskamers by die skool gedoen het, is...
Gautengse LUR besoek Hillbrow-lykshuis – Kosmos 94.1
Gautengse LUR besoek Hillbrow-lykshuis Die Gautengse LUR vir gesondheid en welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, besoek vandag die Hillbrow-lykshuis, na aanleiding van klagtes van die publiek oor lykskouings wat vertraag word en begrafnisse beïnvloed. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, sê die vertragings veroorsaak lyding en ongerief vir baie gesinne wat begrafnisreëlings vir hul geliefdes moet...
Gautengse premier verleng e-tol-kontrak – Kosmos 94.1
DA: Gautengse premier verleng e-tol-kontrak Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi het die provinsie se inwoners mislei om te dink die e-tol-stelsel is geskrap terwyl die kontrak met nog ses maande verleng is. Dit beteken motoriste sal tot Desember aanhou betaal vir hierdie ongewenste stelsel. Die DA-lid, Fred Nel, sê inwoners sukkel om...