Tag: Gautengskole

Home Gautengskole
EFF sê sommige Gautengskole is bende-brandpunte
Post

EFF sê sommige Gautengskole is bende-brandpunte

EFF sê sommige Gautengskole is bende-brandpunte Die EFF in Gauteng sê bendegeweld en wetteloosheid is ‘n algemene gesig in skole in die provinsie, met meer as 240 skole wat as hoë-risiko instellings beskou word. Meer as 700 skole regoor die provinsie is oorvol, met 5 500 klaskamers wat nodig is om die omgewings-, gedrags- en...

Geweld by Gauteng-skole vandag onder die loep
Post

Geweld by Gauteng-skole vandag onder die loep

Geweld by Gauteng-skole vandag onder die loep Gauteng se LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, vergader vandag met hoërisiko-skole se hoofde, beheerliggaamlede en ander belanghebbers. Dit is deel van die Operasie Kgutla Molao-veldtog om dringend die veiligheidsituasie te bespreek by skole wat deur geweld en misdaad geraak word. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê amptenare van die sosiaal-sielkundige ondersteuningseenheid sal ook deel van die vergadering...

Angie het kommer oor water-tekorte by Gauteng-skole
Post

Angie het kommer oor water-tekorte by Gauteng-skole

Angie het kommer oor water-tekorte by Gauteng-skole Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het haar kommer uitgespreek oor ernstige watertekorte in verskeie gebiede in Gauteng. Sy is bekommerd dat dit leerders sal keer om die hele dag skool by te woon. Motshekga het tydens ʼn nuusonderhoud gesê haar departement hou die situasie fyn dop:...

Gauteng-skole teken sedert Januarie 40 selfmoorde aan – Kosmos 94.1
Post

Gauteng-skole teken sedert Januarie 40 selfmoorde aan – Kosmos 94.1

Gauteng-skole teken sedert Januarie 40 selfmoorde aan Gauteng se Departement van Onderwys is in gesprek met die provinsiale Departement van Gesondheid vir ‘n ontleding van selfdoodgevalle, om die oorsake en redes vir hierdie voorvalle te bepaal en te verstaan. Daar was sedert die begin van die jaar 40 vermeende selfdoodvoorvalle in skole in die provinsie....