Netanyahu keur Gaza-onderhandelings goed Die Isrealse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het nuwe onderhandelings oor ‘n skietstilstand in Gaza goedgekeur – ‘n dag na die wêreld se hoogste hof Israel beveel het om toe te sien dat dringende humanitêre hulp die Palestynse gebied bereik. Die jongste beslissing van die Internasionale Geregshof volg na Suid-Afrika die hof...
November 8, 2024