Rusland en China veto Gaza-skietstilstand Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ‘n resolusie verwerp vir ‘n onmiddellike skietstilstand in Gaza en ‘n gyselaarsooreenkoms tussen Israel en Hamas. Rusland en China het die maatreël, wat Amerika voorgestel het, geveto. Die resolusie het gevra vir ‘n skietstilstand van ongeveer ses weke. Die raad stem vandag weer...
Tag: Gazaskietstilstand
Gaza-skietstilstand verleng tot Vrydag – Kosmos 94.1
Gaza-skietstilstand verleng tot Vrydag Gaza-skietstilstand verleng tot Vrydag Nog 16 gyselaars is deur Hamas in Gaza vrygelaat op die sesde dag van die tydelike humanitêre skietstilstand wat pas verleng is tot Vrydag. Katar, wat die onderhandelinge bemiddel het die aankondiging gemaak. Die hoof doelwit is om die oorlog heeltemal te beëindig. Post navigation Source link
Daar’s hoop dat Gaza-skietstilstand verleng kan word
Daar’s hoop dat Gaza-skietstilstand verleng kan word Die Amerikaanse president Joe Biden sê sy regering se doelwit is om die vier dae lange wapenstilstand tussen Israel en Hamas te verleng sodat meer gyselaars veilig vrygelaat en kritieke hulp gelewer kan word. Die ooreenkoms moet vandag tot ‘n einde kom. Die Israelse weermag het bevestig dat Hamas Sondagaand 17...
Arabiese ministers vra Gaza-skietstilstand – Kosmos 94.1
Arabiese ministers vra Gaza-skietstilstand Die Amerikaanse buitelandse sake minister, Antony Blinken, moes ‘n toenemende vlaag woede trotseer in vergaderings met Arabiese buitelandse sake-ministers in Amman. Die Egiptiese minister Sameh Shoukry, wie se land die enigste deurgang het vir buitelanders om uit die Gazastrook te ontsnap, en vir hulp om ingeneem te word, het gevra vir...