Israel takel Iran op diplomatieke gebied Israel het ‘n diplomatieke aanslag op Iran begin en vra vir sanksies teen die Rewolusionêre Wag. Dit volg na Iran se wraakaanval op Israel na sy noodlottige aanval op die Iranse konsulaat in Damaskus op 1 April. Die minister van buitelandse sake, Israel Katz, sê die diplomatieke aanslag sal...
Tag: Gebied
Irak veroordeel ook aanvalle in sy gebied
Irak veroordeel ook aanvalle in sy gebied Irak het sy stem bygevoeg en veroordeel ook aanvalle deur die VSA en Brittanje. Aanvalle op teikens by instellings oral in Sirië en Irak, as deel van vergeldingsaanvalle na die dood van drie Amerkaanse soldate in Jordanië, het na wat berig word 40 mense gedood. The Independent berig...
Waterskaarste klop aan sentrale gebied se deur
Waterskaarste klop aan sentrale gebied se deur Die sentrale gebied van Namibië staar ernstige waternood in die gesig en inwoners word versoek om streng by watervraagbestuur-maatreëls te hou. Die gebied sal nie meer genoeg water hê vir sy bevolking as daar vir twee agtereenvolgende seisoene nie beduidende reën val nie, sê NamWater en die Stad...
Shell soek groter gebied in PEL 39
Shell soek groter gebied in PEL 39 Shell werk aan planne om 10 400 vierkante kilometer op sy eksplorasiegebied PEL 39 in die Oranjebekken te bekom. Shell Namibia Upstream het ‘n omgewingsklaringsertifikaat vir 3D seismiese waarnemings op ‘n deel van die lisensie. Die maatskappy het dokumentasie ingedien om die lisensie te wysig en te hernu....
EU-lande versterk grense binne gebied
EU-lande versterk grense binne gebied Die Europese Unie het te doen met ‘n toename in wettige en onwettige aankomste deur migrante. Agentskappe sê daar was in 2022, 1,1 miljoen aankomelinge wat aangemeld is, en dit sluit nie die onwettige migrante in nie. Lidlande in die EU sê hulle is genoodsaak om grensbeheer in te stel...
Damme: Gobabis het 6,1% oor, sentrale gebied, 30%
Damme: Gobabis het 6,1% oor, sentrale gebied, 30% NamWater se weeklikse dambulletin dui aan dat daar net 29,9 persent waterbronne in die drie sentrale damme oor is. Von Bach is op 19,8 persent na water van Swakoppoort, wat op 58 persent staan, oorgedra is. Omatako is leeg. In die Suide is Hardap op 30 persent...
Koalas kry spesiale gebied – Kosmos 94.1
Koalas kry spesiale gebied Australië se Nieu-Suid-Wallis staat ‘n verbod op ontwouding vir koalas aangekondig, met die doel om die plaaslike bevolking te beskerm. Die gebied is 8 400 hektaar groot en is die tuiste van 106 koala-spilpunte en het ‘n beduidende bevolking van die diere. Die koalaryke gebied sal ‘n sleuteldeel vorm van ‘n beplande 315 000 hektaar Groot Koala Nasionale Park aan...
Tugstappe teen diegene wat nie vervoer vir EFF-lede gebied het nie – Kosmos 94.1
Tugstappe teen diegene wat nie vervoer vir EFF-lede gebied het nie Die EFF sê tugstappe word ingestel teen lede wat nie vervoer vir party-ondersteuners gereël het om die afgelope naweek sy tiende bestaansjaarvieringe in Johannesburg by te woon nie. Die party het ‘n lys van lede bekend gemaak wat verbied is om die geleentheid by...
Beesboerdery sal kwyn in sentrale gebied – Kosmos 94.1
Klimaatsverandering: Beesboerdery sal kwyn in sentrale gebied Die benutbaarheid van grond in Namibië sal volgens kenners negatief geraak word as gevolg van klimaatsverandering. Met stygende temperature gepaard met wisselvallige reënpatrone, sal die produktiwiteit van Namibiese landbougrond met 42 persent teen 2050 daal. Die finansminister, Ipumbu Shiimi het die syfers aangehaal en sy kommer oor die...
Gebied om vulkaan in Ysland afgesper – Kosmos 94.1
Gebied om vulkaan in Ysland afgesper Die polisie in Ysland het die gebied om ‘n vulkaan afgesper om inwoners van die Reykjanes-skiereiland te beskerm teen giftige gas wat weens die vulkaan-uitbarsting in die lug is. Inwoners van die gebied is ook aangeraai om huise se vensters toe te hou en enige ventilasie-toestelle af te skakel....