Taiwan soek oorlewendes in bergagtige gebiede Taiwan-reddingshelikopters voer vandag recce’s uit om toeriste na veiligheid te neem na die aardbewing paaie afgesny en tonnels versper het. Minstens tien mense is dood en meer as 1 100 beseer deur die aardbewing van 7,4 wat die land Woensdag getref het, met streng boukodes en wydverspreide rampgereedheid wat...
Tag: gebiede
Namibië ‘het morele plig’ oor besetting van Palestynse gebiede
Namibië ‘het morele plig’ oor besetting van Palestynse gebiede Die justisie-minister, Yvonne Dausab, en ‘n internasionale prokureur, Phoebe Okowa, het mondelingse voorleggings namens Namibië gedoen voor die Internasionale Geregshof. Die hof sit in Den Haag, Nederland, oor Israel se besetting van die Palestynse gebiede. Die ministerie se woordvoerder, Edmund Khoaseb, sê hul fokus was op...
Goeie neerslae veral in westelike noorde, en sentrale gebiede
Goeie neerslae veral in westelike noorde, en sentrale gebiede Groot dele van die land het uitstekende reënval ervaar. Terwyl daar nog nie amptelike syfers is nie en dit nie bekend is of enige damme moontlik water ingeneem het nie, het veral die dorre verre noordweste en dele van die verre Suide, baie goeie neerslae gehad....
Agribank bring mobiele takke na afgeleë gebiede
Agribank bring mobiele takke na afgeleë gebiede Die Landboubank van Namibië, of Agribank, het ‘n innoverende mobiele tak-inisiatief, Branch-On-Wheels, van stapel gestuur. Dit bring noodsaaklike finansiële dienste direk aan kliënte in gebiede sonder fisiese banktakke. Die Bank se uitvoerende hoof vir verkope, Hildegardt Martin, sê die bank sal ‘n Branch-on-Wheels-span aan elk van sy agt...
Droogte knou ook mense in stedelike gebiede
Droogte knou ook mense in stedelike gebiede Die aanhoudende droogtesituasie raak nie net boere en landelike gemeenskappe nie, maar ook stedelike gebiede, sê Elia Irimari, goewerneur van die Oshana-streek. Hy het gepraat tydens die oorhandiging van kospakkies deur die Oshana-streeksraad aan die streek se drie plaaslike owerhede. Altesaam 12 790 mense het tot dusver geregistreer...
Voorafbetaalde meter-opgradering in nuwe gebiede
Voorafbetaalde meter-opgradering in nuwe gebiede Die Stad Windhoek kondig aan dat sy span wat die opdatering van elektrisiteit voorafbetaalde meters behartig, tot die 16de Februarie in Khomasdal, Otjomuise en Rocky Crest bedrywig sal wees. Inwoners in hierdie gebiede moet al hul krediettekens wat voor die opgradering gekoop is opgebruik, aangesien hulle nie met die opgedateerde...
Droogteverligting sluit stedelike gebiede in
Droogteverligting sluit stedelike gebiede in Die kantoor van die eerste minister het ‘n droogtehulpprogram van stapel gestuur wat van 1 Oktober vanjaar tot Junie volgende jaar van krag is. Die regering sal meer as 900 miljoen Namibiese dollar bestee aan ‘n voedselverligtingsprogram, landbou-ondersteuning en watervoorsiening om te verseker dat Namibiërs die naderende droë seisoen kan...
Kinderarbeid wek kommer in SA, veral in landelike gebiede
Kinderarbeid wek kommer in SA, veral in landelike gebiede Die buurland se arbeidsminister, Thulas Nxesi, sê armoede en beperkte toegang tot onderwys in landelike boerderygemeenskappe, noodsaak sommige kinders om te werk. Daar is ʼn beduidende getal minderjariges wat werk, veral in KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap. Nxesi het na hierdie kwelpunt verwys tydens die bekendstelling van...
Taxi’s geraak oor afgesperde gebiede in Jozi – Kosmos 94.1
Taxi’s geraak oor afgesperde gebiede in Jozi Die taxi-vereniging Santaco sê die bedryf word ernstig geraak deur strate wat in Johannesburg se middestad gesluit is na Woensdag se ontploffing. Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, het aangekondig sommige gebiede word afgesper hangend ondersoeke na die oorsaak van die ontploffing waarin een mens dood en 48 beseer...