Tag: Gebrek

Home Gebrek
Jeug verlaat SA weens gebrek aan geleenthede
Post

Jeug verlaat SA weens gebrek aan geleenthede

Jeug verlaat SA weens gebrek aan geleenthede ‘n Opname deur die Instituut vir ‘n inklusiewe samelewing beklemtoon ‘n kommerwekkende neiging van professionele persone wat Suid-Afrika verlaat weens beperkte geleenthede. Die uitvoerende hoof, Daryl Swanepoel, het opgemerk ‘n toenemende aantal jong mense oorweeg emigrasie te midde van ekonomiese uitdagings. Swanepoel beklemtoon 9-persent van die respondente het...

Gesondheidsminister het ‘n gebrek aan geestesgesondheidsgeriewe, kliniese sielkundiges – Kosmos 94.1
Post

Gesondheidsminister het ‘n gebrek aan geestesgesondheidsgeriewe, kliniese sielkundiges – Kosmos 94.1

Gesondheidsminister het ‘n gebrek aan geestesgesondheidsgeriewe, kliniese sielkundiges Die Namibiese gesondheidsministerie het ‘n reuse-uitdaging om pasiënte met geestesgesondheidsiektes te akkommodeer. Die fasiliteit by Windhoek Sentrale Hospitaal het ‘n bed-kapasiteit van 220 en saal 16 by die Oshakati-staatshospitaal, wat in 2019 opgeknap is, het 60 beddens. Die ministerie het ‘n raad vir geestesgesondheid vir die Oshakati-hospitaal...

Gebrek aan bekostigbare vervoerstelsel – Kosmos 94.1
Post

Gebrek aan bekostigbare vervoerstelsel – Kosmos 94.1

Rise Mzansi: Gebrek aan bekostigbare vervoerstelsel Rise Mzansi doen ‘n beroep vir vrede en gesonde verstand in die Wes-Kaap te midde van die dooiepunt tussen die provinsie en die stakende taxi-bedryf. Die voortslepende magstryd het gelei tot gewelddadige verliese, die ontwrigting van onderwys en vervoer, en die sluiting van gesondheidsorg. Axolile Notywala van Rise Mzansi...