Tag: gebruik

Home gebruik
Word jy gekoekeloer? Airbnb verbied die gebruik van alle binnenshuise sekuriteits-kameras om die privaatheid van gaste te beskerm
Post

Word jy gekoekeloer? Airbnb verbied die gebruik van alle binnenshuise sekuriteits-kameras om die privaatheid van gaste te beskerm

Word jy gekoekeloer? Airbnb verbied die gebruik van alle binnenshuise sekuriteits-kameras om die privaatheid van gaste te beskerm Airbnb het aangekondig dat hy die gebruik van binnenshuise sekuriteits-kameras in enige eiendom wat op sy webwerf gelys word verbied, en ook nuwe beperkings op buite-kameras en geraas-moniteringstoestelle instel. Kameras is voorheen toegelaat in gange en leef-areas,...

Gay-toep word vir haatmisdaad gebruik
Post

Gay-toep word vir haatmisdaad gebruik

Gay-toep word vir haatmisdaad gebruik Grindr, ‘n afspraak-toepassing vir die LGBTQ-gemeenskap, het ‘n gemeenskapswaarskuwing uitgereik dat daar ‘n skerp styging in nuwe profiele was nadat Swapo-lid Jerry Ekandjo se wetsontwerp om Namibië se huwelikswet te wysig, deur die parlement aanvaar is. Die wetsontwerp het ten doel om die erkenning van selfdegeslag-huwelike in die land te...

‘Multicaixa’-kaarte sal aanstons in Namibië gebruik kan word
Post

‘Multicaixa’-kaarte sal aanstons in Namibië gebruik kan word

‘Multicaixa’-kaarte sal aanstons in Namibië gebruik kan word Die goewerneur van die Bank van Namibië, Johannes !Gawaxab, en die goewerneur van die Banco Nacional de Angola, Manuel Dias, het aangekondig daar is goeie vordering in die uitreik en gebruik van betalingsmeganismes tussen die twee lande. Dit is na hernieude druk van die twee sentrale banke...

Rykes gebruik meer as armes – VN
Post

Rykes gebruik meer as armes – VN

Rykes gebruik meer as armes – VN Die Verenigde Nasies se Omgewingsprogram sê die ontginning van die aarde se natuurlike hulpbronne het die afgelope vyf dekades verdriedubbel. Dit hou verband met die massiewe opbou van infrastruktuur in baie dele van die wêreld en die hoë vlakke van verbruik – veral in bo-middelklas en hoë-inkomste lande....

Staatsamptenare se pensioengeld mag nie vir reddingsboeie gebruik word nie
Post

Staatsamptenare se pensioengeld mag nie vir reddingsboeie gebruik word nie

Staatsamptenare se pensioengeld mag nie vir reddingsboeie gebruik word nie Die Vereniging van Staatsamptenare in die buurland moedig die regering aan om nie geld van die Staatswerknemers-pensioenfonds te gebruik as reddingsboeie vir sukkelende staatsondernemings nie. Die vereniging is sterk gekant teen die gebruik van pensioenfondsgeld, en beklemtoon die belangrikheid van die beskerming van afgetredenes se...

Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer.
Post

Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer.

Kunsmatige intelligensie kan gebruik word om enige  foto’s van jou wat aanlyn is, te identifiseer. Ten spyte van tegnologiese vooruitgang, sal daar altyd ‘n argument wees oor of ons meer inligting kry as wat ons eintlik nodig het. Dis soos die beeldsoek-webwerf PimEyes, wat kunsmatige intelligensie gebruik om enige  foto’s van jou wat aanlyn is,...

Moenie Boam of Bloom gebruik nie!
Post

Moenie Boam of Bloom gebruik nie!

Moenie Boam of Bloom gebruik nie! Die landbouministerie het ‘n ernstige waarskuwing gerig dat mense nie ‘n insekdoder bekend as Boam of Bloom in hul huise moet gebruik nie. Die produk kan ernstige gesondheidsrisiko’s inhou as mense daaraan blootgestel word, aangesien dit onder meer ‘n kankervormende bestanddeel bevat. Die produk word nie in Namibië toegelaat...

ANC ‘gebruik Israel/Gaza-kwessie as verkiesingsfoefie’
Post

ANC ‘gebruik Israel/Gaza-kwessie as verkiesingsfoefie’

ANC ‘gebruik Israel/Gaza-kwessie as verkiesingsfoefie’ Die ANC is nou skaamteloos, brutaal en sonder om subtiel te wees besig om die Israel/Gaza-kwessie as verkiesingsfoefie te gebruik en dit kom neer op opportunisme. Dit is die mening van die politieke ontleder, Daniel Silke. Die Internasionale Geregshof het Israel beveel om op te hou om mense in Gaza...