Tag: gebruik

Home gebruik
Vereistes vir invoer van mahangu, bone vir eie gebruik uit Angola opgehef – Kosmos 94.1
Post

Vereistes vir invoer van mahangu, bone vir eie gebruik uit Angola opgehef – Kosmos 94.1

Vereistes vir invoer van mahangu, bone vir eie gebruik uit Angola opgehef Die Namibiese landbouministerie sê fitosanitêre vereistes vir die invoer van bone en mahangu vanuit Angola, vir eie gebruik, is opgehef. Dit geld vir enige invoere vanuit die buurland in ‘n 60-kilometer radius van die grenspos. In ‘n verklaring sê die ministerie invoere vir...

ANC gebruik boukontrakte om stemme te werf – Kosmos 94.1
Post

ANC gebruik boukontrakte om stemme te werf – Kosmos 94.1

DA: ANC gebruik boukontrakte om stemme te werf Die DA in Gauteng sê dit is onrusbarend dat die ANC in die provinsie boukontrakte gebruik om stemme te werf en kader-ontplooiing bevorder voor die 2024-verkiesing. Volgens ʼn woordvoerder van die DA, Fred Nel, het die party geloofwaardige inligting ontvang dat die ANC die herstel van die...

Afrika maak gebruik van agri-bots – Kosmos 94.1
Post

Afrika maak gebruik van agri-bots – Kosmos 94.1

Afrika maak gebruik van agri-bots ‘n Onlangse studie het gewys Afrika maak goeie vordering met die gebruik van tegnologie in die landbousektor. Kenners sê boere wat toenemend robotte gebruik, mik daarna om boerderymetodes te vernuwe en voedselsekerheid op die vasteland te bevorder. Hierdie robotte word agri-bots genoem en is ontwerp om moeilike werk soos plant,...

‘Solidariteitshoofweë sal gebruik word vir Oekraïnse graan’ – Kosmos 94.1
Post

‘Solidariteitshoofweë sal gebruik word vir Oekraïnse graan’ – Kosmos 94.1

‘Solidariteitshoofweë sal gebruik word vir Oekraïnse graan’ Die EU se beleidshoof Josep Borrell het ook uitgevaar teen Russiese President Vladimir Putin oor die ineenstorting van die Swartsee-graanooreenkoms. Maar, hy sê sogenaamde solidariteitshoofweë sal deur die Europese vasteland gebruik word om Oekraïne se graan uit te voer. Daar word berig dat 15 miljoen ton in ses...

Al hoe meer Suid-Afrikaners gebruik krediet vir kos, klere – Kosmos 94.1
Post

Al hoe meer Suid-Afrikaners gebruik krediet vir kos, klere – Kosmos 94.1

Al hoe meer Suid-Afrikaners gebruik krediet vir kos, klere ʼn Verslag deur TransUnion meld dat al hoe meer Suid-Afrikaners winkelrekenings oopmaak vir kredietaankope van klere en kos. Die data toon ʼn opmerklike styging van 35-persent in nuwe wentelkredietrekeninge gedurende die eerste helfte van hierdie jaar in vergelyking met die vorige jaar. Daarbenewens is daar ʼn...