Kredietverlening sal gedemp bly vir eerste ses maande van ’24 Die groei in kredietverlening in die Namibiese privaatsektor het in November voortgesette swakheid getoon. Volgens IJG Sekuriteite kan die gedempte vraag na krediet gekoppel word aan die verhoogde repokoers van 7,75 persent en die prima koers van 11,5 persent. Inflasie gaan voort om die repokoers...
Tag: gedemp
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly
Rentekoerse sal onveranderd bly terwyl vraag na krediet gedemp bly Die verdiepende afname in kredietverlening in die private sektor in September is volgens Simonis Storm kommerwekkend. Die syfers is Woensdag bekend gemaak. Die firma sê dit beteken maatskappye en huishoudings prioritiseer die vereffening van bestaande skuld oor nuwe skuld vir beleggings of verbruik. Faktore soos die...
Konstruksie in hoofstad ‘gedemp’ – Kosmos 94.1
Konstruksie in hoofstad ‘gedemp’ Die bouplangoedkeuringsdata van Stad Windhoek vir September was grootliks in lyn met die maandelikse syfers tot dusver vanjaar. Langtermynneigings dui steeds op gedempte beplande konstruksie-aktiwiteit in die hoofstad, volgens IJG Securities. Die aantal en waarde van bouplangoedkeurings wat gedurende die eerste drie kwartale aangeteken is, is ongeveer 25 persent laer as...