Gediversifeerde vleisprodukte na China? Nie gou nie! Die Adjunkdirekteur vir Beleggingsbeleid by die handelsministerie, Angela Pretorius, het gevra vir die uitbreiding van Namibië se handelsbetrekkinge met China deur ‘n verskeidenheid plaaslike produkte te diversifiseer vir die Chinese mark. Sy het verlede week gepraat by die promosiekonferensie vir die 7de China Internasionale Invoer-expo in Windhoek. Pretorius...
November 18, 2024