Tag: gedrag

Home gedrag
Oxfam kap Israel oor gedrag in Gaza
Post

Oxfam kap Israel oor gedrag in Gaza

Oxfam kap Israel oor gedrag in Gaza Die globale teen-armoede liefdadigheid Oxfam sê Israel belemmer opsetlik humanitêre bystand aan Gaza, en verbreek internasionale humanitêre wette. Volgens die organisasie keer Israel sistematies hulp-aflewering aan die Palestynse gebied, ondanks ‘n noodbevel deur die Internasionale Geregshof. Hulle kritiseer Israel vir die katastrofiese toestand in Gaza en omdat hy...

Christian Horner ondersoek vir onbehoorlike gedrag
Post

Christian Horner ondersoek vir onbehoorlike gedrag

Christian Horner ondersoek vir onbehoorlike gedrag Red Bull se Formule Een-span het ʼn onafhanklike ondersoek begin na sy spanhoof, Christian Horner, ná bewerings van onbehoorlike gedrag. Dit volg nadat ʼn personeellid ʼn klag teen hom ingedien het. Horner ontken die bewerings. Red Bull sê hy beskou hierdie sake in ʼn uiters ernstige lig en die...

Motoriste se gedrag op paaie wek kommer
Post

Motoriste se gedrag op paaie wek kommer

Motoriste se gedrag op paaie wek kommer Die buurland se Padverkeerbestuur-korporasie spreek kommer uit oor motoriste se roekelose gedrag op die paaie. Dit volg op die vervoer-minister, Sindisiwe Chikunga, se onthulling dat meer as 700 lewens reeds dié maand op paaie verloor is. Die uitvoerende hoof van die korporasie, Makhosini Msibi, het die begin aangekondig...

Vreemde gedrag, ‘massahisterie’, by nog ‘n skool
Post

Vreemde gedrag, ‘massahisterie’, by nog ‘n skool

Vreemde gedrag, ‘massahisterie’, by nog ‘n skool Die onderwysministerie ondersoek berigte van leerders wat flou geword het en onsamehangend praat by die Amateta Gekombineerde Skool in die Oshikoto-streek naby Onankali. Tot dusver het 18 kinders die gedrag getoon wat voorkom soos ‘n massahisterie. In die jongste voorval het vier leerders glo inmekaargesak en op die...

IVP veroordeel die gedrag van Standard Chartered
Post

IVP veroordeel die gedrag van Standard Chartered

IVP veroordeel die gedrag van Standard Chartered Die IVP sê hy veroordeel ten sterkste die onregmatige praktyke van Standard Chartered in samewerking met ander banke om die rand te manipuleer. Die Britse multinasionale bank is een van 28 plaaslike en internasionale banke wat beskuldig word dat hulle deel was van ʼn oorkoepelende sameswering om buitelandse...

Standard Chartered skik oor onmededingende gedrag
Post

Standard Chartered skik oor onmededingende gedrag

Standard Chartered skik oor onmededingende gedrag Die Mededingingskommissie van Suid-Afrika het ‘n skikkingsooreenkoms bereik met die multinasionale bank, Standard Chartered van die Verenigde Koninkryk. Ingevolge die skikkingsooreenkoms het die bank aanspreeklikheid erken in die manipulasie van die Amerikaanse dollar en die Suid-Afrikaanse rand-geldeenheids-paar tussen 2007 en 2013. Die bank het verder ingestem om ‘n administratiewe...

Trump se gedrag op getuiebank geen verrassing nie
Post

Trump se gedrag op getuiebank geen verrassing nie

Trump se gedrag op getuiebank geen verrassing nie Donald Trump het getuig dat sy maatskappy nie akkurate skattings van baie van sy eiendomme verskaf het nie, in ‘n onsamehangende en uitdagende optrede op die getuiebank in ‘n siviele bedrogverhoor in New York. Die voormalige Amerikaanse president sê sy maatskappy onderwaardeer sy Mar-a-Lago-landgoed en Doral-gholfbaan in...