Wees geduldig oor datum van Geingob se begrafnis: Mushelenga Die Regeringsinligtingsentrum het vandag die inligting-minister Dr. Peya Mushelenga verwelkom. Mushelenga het gepraat oor die protokol wat deur die media nagekom moet word tydens die staatsbegrafnis van wyle president Hage Geingob. Hy het ook aangekondig dat daar daaglikse konsultasies by die inligtingsentrum sal wees. Tydens die...
November 7, 2024