Rooi, geel, groen… en wit? Studie beweer die toevoeging van ‘n vierde verkeersligkleur kan opeenhopings iets van die verlede maak Verkeersknope steel daagliks ons tyd. Maar die dae van stilstaan in spitstyd kan dalk iets van die verlede wees as stede ‘n vierde kleur by hul verkeersligte byvoeg. Navorsers van North Carolina State University, beweer...
Tag: geel
Insekdoder met geel etiket is dodelik, en onwettig
Insekdoder met geel etiket is dodelik, en onwettig Die landbou-ministerie rig weer ‘n ernstige waarskuwing aan die publiek oor die ongemagtigde verkoop van ‘n ongeregistreerde insekdoder, Dichlorvos, wat algemeen bekend is as Boam of Bloom insekdoder, met ‘n geel etiket. Die ministerie is bewus daarvan dat hierdie produk, wat onwettig is in Namibië, wel aanlyn...
Reeza sê hulle geel alles in môre se laaste T20
Reeza sê hulle geel alles in môre se laaste T20 Die Suid-Afrikaanse kolwer Reeza Hendricks sê hulle het ‘n kliniese vertoning gelewer om Indië in die reëngeteisterde tweede T20 in Gqeberha te klop. Indië het 180 vir sewe in 19,3 boulbeurte aangeteken met reën wat hul beurt voortydig beëindig het. Hendricks het ‘n aangepaste teiken...
Skaars geel pikkewyn wat vir die eerste keer ooit gefotografeer is!
Skaars geel pikkewyn wat vir die eerste keer ooit gefotografeer is! Wildfotograaf Yves Adams, het die ongewone voël op ‘n afgeleë eiland in Suid-Georgië naby Antarktika, in ‘n kolonie van 120 000 koningspikkewyne, opgemerk. Die kans om ‘n geel pikkewyn soos hierdie te sien is een uit ‘n miljoen, wat nog te sê om ‘n...