Tag: Geen

Home Geen
Meatco het geen verskoning nie
Post

Meatco het geen verskoning nie

Meatco het geen verskoning nie ‘n Ekonoom het gereageer op aanmerkings deur die voorsitter van die Lewendehawe Produsente Organisasie Jako van Wyk wat waarsku dat Meatco vanjaar sy staal moet wys andersins is ’n groot krisis op pad, veral opgemeet teen die agtergrond van toenemende bemarking weens die droogte. Van Wyk meen dat dit ondenkbaar...

Swapo het geen reg om Neka instruksie te gee nie
Post

Swapo het geen reg om Neka instruksie te gee nie

Swapo het geen reg om Neka instruksie te gee nie Na ‘n intense verkiesingskongres die naweek in Otjiwarongo, het die Namibia Exile Kids Association, Neka, nuwe leierskap verkies in weerwil van Swapo se advies om die verkiesing te staak te midde van bewerings van binnegevegte onder kandidate. Die nuwe leierskap sluit in Kadiva Hamutumwa as...

Geen einde aan Tyla se triomftog!
Post

Geen einde aan Tyla se triomftog!

Geen einde aan Tyla se triomftog! Die Grammy-wenner Tyla is met die Beste Internasionale Vertoning-toekening by die eerste Kulturele en Kreatiewe Industrie-toekennings by die Sandton Konvensiesentrum vereer. Sy het Suid-Afrikaners vir hulle ondersteuning bedank en sê die land is oral in die wêreld geliefd. Die gewilde jong sangeres het gister op die OR Tambo-Internasionale Lughawe...

Geen vordering in Brave Warriors v NFA
Post

Geen vordering in Brave Warriors v NFA

Geen vordering in Brave Warriors v NFA Die rusie tussen die Namibiese Sokkervereniging en die nasionale mans sokkerspan, die Brave Warriors, is steeds nie bygelê nie. Dit gaan oor die 15 miljoen Namibiese dollar wat die span na die Afrika-beker toernooi gekry het. ‘n Windhoekse regsfirma het ‘n dringende aanmaningsbrief aan die president van die...

SARB: Geen verligting vir huishoudings nie
Post

SARB: Geen verligting vir huishoudings nie

SARB: Geen verligting vir huishoudings nie BetterBond sê huiseienaars sal nog ‘n bietjie langer moet uithou vir effense finansiële verligting. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het eenparig besluit om die terugkoopkoers op 8,25-persent te handhaaf, terwyl die prima uitleenkoers op 11,75-persent sal bly. BetterBond se waarnemende bestuurshoof, Bradd Bendall, hulle het gehoop die daling...

Geen sprokies-einde vir George North nie
Post

Geen sprokies-einde vir George North nie

Geen sprokies-einde vir George North nie Die Walliese senter George North sal maande lank op die kantlyn wees nadat hy sy hakskeensening geskeur het in sy laaste toets. Die 31-jarige sal ná die seisoen by die Franse klub Provence aansluit en waarskynlik nie weer vir die Walliese klub Ospreys speel nie. North het Saterdag van...

Geen boot, geen visvangkwota: McHenry Venaani
Post

Geen boot, geen visvangkwota: McHenry Venaani

Geen boot, geen visvangkwota: McHenry Venaani Die leier van die amptelike opposisie PDM, McHenry Venaani, het oor die naweek meer as 1 300 vissermanne by samesprekings betrek. Volgens Venaani kla hulle bitterlik oor hul lot in Walvisbaai en dat die visbedryf deur kartelle en korrupsie-neigings geskend word. Die vissermanne eis ‘n nuwe ewewig wat ‘n...

Staatsrede: Geen verrassings verwag nie
Post

Staatsrede: Geen verrassings verwag nie

Staatsrede: Geen verrassings verwag nie President Nangolo Mbumba is geskeduleer om vandag die nasie toe te spreek tydens sy staatsrede in die Nasionale Vergadering. Tradisioneel is die staatsrede die platform waar die president die regering se ekonomiese en politieke planne vir die jaar sal uiteensit. Dit is ook waar parlementslede, veral die opposisie, tyd het...

Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie
Post

Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie

Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie Plaaslike berigte lui dat die Kamanjab-kantoor vir binnelandse sake steeds, na sewe jaar, gesluit is. Daar word berig dat omdat die dorp nie ‘n lykshuis het nie, is daar nie registrasies van sterftes nie en die geboortes is te min om ‘n kantoor te regverdig. Die raadslid vir die...

Steeds geen invloei in damme
Post

Steeds geen invloei in damme

Steeds geen invloei in damme Daar is geen goeie nuus in die weeklikse dam-verslag nie. Die sentrale damme, wat onder meer Windhoek woorsien, is tans net 23,2 persent vol. Die Swakoppoortdam het net 39,8 persent water, en die Von Bach is 11,1 persent vol. Die Omatakodam het ‘n skrale 1 persent water. By Hardap lyk...