Tag: geestesgesondheid

Home geestesgesondheid
ANC-regering moet geestesgesondheid prioritiseer – Kosmos 94.1
Post

ANC-regering moet geestesgesondheid prioritiseer – Kosmos 94.1

ANC-regering moet geestesgesondheid prioritiseer Die MANCOSA Gesondheidsorgskool sê Suid-Afrika moet sy fokus verskerp wanneer dit kom by die aanspreek van geestesgesondheidskwessies as hy in hom ooreenstemming met die globale benadering tot die onderwerp wil bring. In die jaarlikse Wêreldwye Geestestoestandverslag van Sapien Labs, wat in Maart 2022 uitgegee is, word Suid-Afrika as een van die...

Copps 94.1: Geestesgesondheid op die voorgrond met GBV
Post

Copps 94.1: Geestesgesondheid op die voorgrond met GBV

Copps 94.1: Geestesgesondheid op die voorgrond met GBV Die Stadspolisie het die Copps 94.1-span na die oostelike dele van die hoofstad geneem vir patrollies om wet en orde te handhaaf. Ten spyte hiervan, was daar ‘n gewelddadige voorval by ‘n huis in Rocky Crest wat weer geestesgesondheid na die voorgrond gebring het. JP Nel was...

33 deelstate in VSA dagvaar Meta vir geestesgesondheid
Post

33 deelstate in VSA dagvaar Meta vir geestesgesondheid

33 deelstate in VSA dagvaar Meta vir geestesgesondheid Drie-en-dertig Amerikaanse state het ʼn federale hofsaak aanhangig gemaak teen Meta, die moedermaatskappy van Facebook en Instagram. Hulle beskuldig die sosialemedia-platforms dat hulle weens die verslawende aard daarvan bydra tot die geestesgesondheidkrisis onder die jeug. New York se prokureur-generaal, Letitia James, is een van 33 prokureurs-generaal wat...

Geestesgesondheid onder die loep – Kosmos 94.1
Post

Geestesgesondheid onder die loep – Kosmos 94.1

Geestesgesondheid onder die loep Die maand Oktober kenmerk die bewusmaking van geestesgesondheid regoor die wêreld. In vandag se parlementsitting het Reggie Diergaardt van die PDM ‘n wetsontwerp voorgestel wat volgens hom broodnodig is vir geestesgesondheid-kwessies in die land. Hy het ‘n beroep op die regering gedoen om die toeganlikheid van rehabilitasiesentrums te verbeter en die...

Swartmense moet leer oor geestesgesondheid
Post

Swartmense moet leer oor geestesgesondheid

Swartmense moet leer oor geestesgesondheid Die Oos-Kaapse LUR vir Gesondheid, Nomakhosazana Meth, het gevra dat weggedoen word met die stigma verbonde aan geestesgesondheid veral in swart gemeenskappe. Sy het die jaarlikse geestesgesondheid-lesing in Mthatha toegespreek. Meth sê haar departement gee voorkeur aan die bekendstelling en behandeling van geestesgesondheid vir alle ouderdomme. Die LUR het voorts gesê dit word gedoen deur primêre...

Nujoma se kleindogter sterf, geestesgesondheid die groot uitdaging – Kosmos 94.1
Post

Nujoma se kleindogter sterf, geestesgesondheid die groot uitdaging – Kosmos 94.1

Nujoma se kleindogter sterf, geestesgesondheid die groot uitdaging Niita Nujoma, die dogter van die arbeidsminister Utoni Nujoma en stigterspresident Sam Nujoma se kleindogter, wat vroeër die week as vermis aangemeld is, is Vrydagmiddag gevind in ‘n rivierbed in Cimbebasia. Sy het volgens wat berig word, selfmoord gepleeg. Nujoma het groot uitdagings gehad met haar geestesgesondheid....

Ingryping nodig met kwessie van geestesgesondheid – Kosmos 94.1
Post

Ingryping nodig met kwessie van geestesgesondheid – Kosmos 94.1

Ingryping nodig met kwessie van geestesgesondheid Dit raak al hoe meer kommerwekkend om van geestesgesondheid-verwante sterftes te hoor wat by die dag toeneem. Die Namibiese polisie sê die groeiende koers van selfmoord-gevalle in die land dui daarop dat dringende ingryping nodig is. Die kwessie moet dringend en spoedig aangespreek word. Volgens die Wêreldgesondheids-organisasie staan Namibië...