Tag: gehou

Home gehou
Google, Meta ‘moet aanspreeklik gehou word vir nuusinhoud’
Post

Google, Meta ‘moet aanspreeklik gehou word vir nuusinhoud’

Google, Meta ‘moet aanspreeklik gehou word vir nuusinhoud’ Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum vra die Mededingingskommissie om groot maatskappye soos Google en Meta te dwing om strenger reëls vir die uitgee en verspreiding van nuusinhoud in te stel. Die forum het ‘n voorlegging gedoen aan die kommissie se markondersoek oor media- en digitale platforms in Pretoria....

Onafhanklikheidsviering op Katima gehou – Kosmos 94.1
Post

Onafhanklikheidsviering op Katima gehou – Kosmos 94.1

Onafhanklikheidsviering op Katima gehou Die amptelike viering van Namibië se 34ste onafhanklikheidsherdenking sal op 21 Maart op Katima Mulilo in die Zambezi-streek gehou word, onder die tema ‘n Nasie verenig vir welvaart. Die president, Nangolo Mbumba, sal die hoofrede lewer. Kosmos 94.1 Nuus het met Rafael Liswaniso, uitvoerende hoof van die Katima Mulilio-dorpsraad, gepraat oor...

Gedenkdiens gehou vir gestorwe mynwerkers
Post

Gedenkdiens gehou vir gestorwe mynwerkers

Gedenkdiens gehou vir gestorwe mynwerkers Impala Platinum hou ‘n gedenkdag in Rustenburg, Noordwes, ná die tragiese voorval waarin 13 mynwerkers gesterf het. ‘n Hyser met 86 mynwerkers het 200 meter in ‘n skag van die myn getuimel. Die myn se bestuur het bevestig 50 werknemers is steeds in die hospitaal waarvan agt in ‘n kritieke...

Eis-die-nag-terug-optog in Johannesburg gehou – Kosmos 94.1
Post

Eis-die-nag-terug-optog in Johannesburg gehou – Kosmos 94.1

Eis-die-nag-terug-optog in Johannesburg gehou Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in Gauteng, Faith Mazibuko, sal vanmiddag die eis-die-nag-terug-optog lei in Jeppestown, Johannesburg. Die doel van die optog is om te pleit vir vroue en kinders se regte sodat hulle vrylik binne hul gemeenskappe kan bestaan sonder om onderwerp te word aan mishandeling. Die optog sal by die...

Streeksdialoog oor klimaat en Afrika Vrydag gehou
Post

Streeksdialoog oor klimaat en Afrika Vrydag gehou

Streeksdialoog oor klimaat en Afrika Vrydag gehou Die omgewingsministerie, in vennootskap met die Omgewingsbeleggingsfonds, bied Vrydag die Streeksdialoog met Afrika van die Groen Klimaatfonds in die hoofstad aan. Die woordvoerder van die fonds, Lot Ndamanomhata, sê die dialoog wil ondersteuning bied vir innoverende beleggings- en gereedheidsinisiatiewe op nasionale en streeksvlak. Dit sal tegniese besprekings en...

ANC word aanspreeklik gehou vir Kuba se R50m
Post

ANC word aanspreeklik gehou vir Kuba se R50m

ANC word aanspreeklik gehou vir Kuba se R50m Die beslissing van die Appèlhof wat die interdik teen ʼn skenking van 50 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan Kuba bekragtig het word in die buurland verwelkom. Die DA se woordvoerder oor Internasionale Betrekkinge Willem Faber, sê die uitspraak onderstreep onomwonde die beginsels wat goeie regering, verantwoordbaarheid en deursigtigheid...

Rossmund-landgoed sal moeilik in plaaslike besit gehou word – Kosmos 94.1
Post

Rossmund-landgoed sal moeilik in plaaslike besit gehou word – Kosmos 94.1

Rossmund-landgoed sal moeilik in plaaslike besit gehou word Die tweede veiling word vir die Rossmund-gholflandgoed vandag deur Esterhuizen Auctions aangebied. Die landgoed word op instruksie van die hoërhof opgeveil na ‘n aansoek deur die Ontwikkelingsbank van Namibië oor amper 20 miljoen Namibiese dollar se skuld. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê dit sal moeilik wees om...

Gradeplegtigheid van weermag-rekrute vandag gehou – Kosmos 94.1
Post

Gradeplegtigheid van weermag-rekrute vandag gehou – Kosmos 94.1

Gradeplegtigheid van weermag-rekrute vandag gehou Die gradeplegtigheid vir die 16de inname van rekrute vir die Namibiese Weermag is by die Osona Militêre Basis in Okahandja, Otjozondjupa-streek gehou. ‘n Totaal van 1 249 rekrute het hul opleiding voltooi. Dit was die eerste inname in onlangse jare deur die weermag en is onlangs opgevolg deur die Namibiese...

Eervolle gedenkdiens vir wyle vlieënier op Swakop-vliegveld gehou – Kosmos 94.1
Post

Eervolle gedenkdiens vir wyle vlieënier op Swakop-vliegveld gehou – Kosmos 94.1

Eervolle gedenkdiens vir wyle vlieënier op Swakop-vliegveld gehou Die gedenkdiens van die deurwinterde vlieënier en instrukteur, die 54-jarige Jacques Jacobs is gepas by die Swakopmund-vliegveld gehou. Ter nagedagtenis aan Jacobs het vyf vliegtuie ‘n saluut-vlugformasie oor die vliegveld gevlieg. Dit is ‘n wêreldwye tradisie in lugvaart en die lugmag ter ere van afgestorwe of vermiste...