Tshwane maak plan met gekaapte geboue Die Stad Tshwane se raad het die program vir volhoubare en beter geboue goedgekeur. Die doel is om die middestad nuwe lewe te gee deur aandag te gee aan verwaarloosde en onwettig besette geboue. Die stad sê nalatige eienaars, krotbuurt-base en sindikate wat geboue kaap, buit mense uit wat...
Tag: gekaapte
DA kap Stad Johannesburg oor gekaapte geboue
DA kap Stad Johannesburg oor gekaapte geboue Die DA in Gauteng sê daar is tans 181 gekaapte geboue in die sentrale sakekern van Johannesburg. Baie van hierdie geboue lyk soos informele nedersettings en hou ‘n aansienlike risiko in vir die mense wat onwettig daar bly. Die DA-lid, Mervyn Cirota, sê dit is kommerwekkend dat die...
Gekaapte geboue moet teruggevat word – Kosmos 94.1
Gekaapte geboue moet teruggevat word Die Suid-Afrikaanse Kabinet verwelkom Operasie Bring Terug se verskerpte pogings wat daarop gemik is om staatsgeboue wat onwettig beset word, te identifiseer en terug te eis. Die projek het ten doel om verordenings af te dwing, bates doeltreffend te bestuur en die kaping van geboue te voorkom. Hulle het ook...
643 gekaapte geboue in Jhb is onaanvaarbaar – Numsa – Kosmos 94.1
643 gekaapte geboue in Jhb is onaanvaarbaar – Numsa Die metaalwerkersvakbond sê dit is onaanvaarbaar dat daar 643 gekaapte geboue in die Stad Johannesburg is. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die stad het die inwoners van Johannesburg in die steek gelaat en hy moet blameer word want dit is sy verantwoordelikheid om die probleem...