Tshwane geldbaas lê klagte om korrupsie te ontbloot Die Stad Tshwane gaan interne ondersoeke van stapel stuur na korrupte amptenare. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Jacqui Uys, het die aankondiging voor die Lyttleton-polisiestasie gemaak. Uys het ‘n strafregtelike saak teen die Lyttleton Winkelsentrum se eienaars aanhangig gemaak, vir peutery en die onwettige herkoppeling van krag. Sy...
December 26, 2024