Jeug verlaat SA weens gebrek aan geleenthede ‘n Opname deur die Instituut vir ‘n inklusiewe samelewing beklemtoon ‘n kommerwekkende neiging van professionele persone wat Suid-Afrika verlaat weens beperkte geleenthede. Die uitvoerende hoof, Daryl Swanepoel, het opgemerk ‘n toenemende aantal jong mense oorweeg emigrasie te midde van ekonomiese uitdagings. Swanepoel beklemtoon 9-persent van die respondente het...
Tag: geleenthede
Internskappe bied geleenthede vir werk
Internskappe bied geleenthede vir werk Youth Capital in Suid-Afrika glo openbare indiensnemingsprogramme en internskappe is oplossings om die gaping tussen onervare werksoekers en werkgewers te oorbrug. Dit stem ooreen met president Cyril Ramaphosa se oproep aan werkgewers om mense sonder werksondervinding in diens te neem. Die projekleier van Youth Capital, Kristal Duncan, benadruk dat internskap-programme...
Proteas kolwer Hamsa wil geleenthede benut
Proteas kolwer Hamsa wil geleenthede benut Krieket: Die Proteas-toetsgroep is in Nieu-Seeland vir ʼn reeks van twee toetse maar die meeste van die voorste spelers is nie daar nie. Die reeks bots met die SA20, wat beteken die meeste van afrigter Shukri Conrad se eerstekeuse spelers wat by die toernooi betrokke is, kon nie saamreis...
Omaheke-jeug betreur afwesigheid van geleenthede
Omaheke-jeug betreur afwesigheid van geleenthede Die Parlementêre Staande Komitee oor Menslike Hulpbronne en Gemeenskapsontwikkeling het konsultasies met die jeug, oor werkloosheid, in Omaheke gehou. Die komitee reis op die oomblik regoor die land in die verband, na ‘n mosie deur die PDM LP Inna Hengari ter tafel gelê is. Die jongmense in die streek kla...
KI-indaba in Accra kyk na geleenthede vir Afrika – Kosmos 94.1
KI-indaba in Accra kyk na geleenthede vir Afrika Die jaarlikse Deep Learning Indaba van die African Machine Learning en die kunsmatige intelligense gemeenskap vind tans in Accra, Ghana plaas. Die indaba het ten doel om kunsmatige intelligensie in Afrika te versterk. Afrika se kunsmatige intelligensie-gemeenskap sal betrokke raak by navorsingsuitruiling en debatte rondom leer op...
Trans-Kalahari-spoorlyn bied gulde geleenthede – Kosmos 94.1
Trans-Kalahari-spoorlyn bied gulde geleenthede Namibië en Botswana se gesamentlike ministeriële komitee oor vervoer het ooreengekom om voort te gaan met die uitbreiding van die Trans-Kalahari-spoorlynprojek. Die twee lande het ooreengekom om beleggers en hulpbronne te soek vir die projek, om ‘n haalbaarheidstudie te doen, en die bou van die spoorlyn te behartig. Die twee lande...