Tag: geleentheid

Home geleentheid
Nakuta meen Ovaherero het geleentheid in Den Haag
Post

Nakuta meen Ovaherero het geleentheid in Den Haag

Nakuta meen Ovaherero het geleentheid in Den Haag Die aansoek deur Suid-Afrika by die Internasionale Hof van Geregtigheid oor volksmoord in Palestina, kan moontlik ‘n geleentheid wees vir die Ovaherero-volk. Plaaslike berigte lui dat die media ombud, John Nakuta van mening is die geraakte gemeenskappe met die nuwe president Nangolo Mbumba moet vergader om ‘n...

Hoë voedselpryse is ‘n geleentheid – Hangala
Post

Hoë voedselpryse is ‘n geleentheid – Hangala

Hoë voedselpryse is ‘n geleentheid – Hangala Inflasie van 5,4 persent is in Januarie aangeteken, volgens die Namibiese Statistieke-agentskap se nuutste verslag. Veral voedselpryse het hemelhoë inflasie in Januarie getoon, met vis wat 14,5 persent duurder was, groente 13,5 persent en vrugte 17,4 persent. Suiwel en eiers was op met 13,1 persent en koffie en...

Lafenis met stap/draf geleentheid by Droombos
Post

Lafenis met stap/draf geleentheid by Droombos

Lafenis met stap/draf geleentheid by Droombos Adventures Trail Run bied Saterdag ‘n Kersfees Markdag Stap/Draf Avontuur Roeteloop by Droombos aan. Hardlopers van alle vlakke en vermoëns is welkom. Daar is twee kategorieë, ‘n 7 kilometer en ‘n 5 kilometer, wat op verskillende tye begin. Dit is ‘n wonderlike geleentheid vir die publiek om fiks en...

Indringerbos is reuse-ekonomiese geleentheid – Kosmos 94.1
Post

Indringerbos is reuse-ekonomiese geleentheid – Kosmos 94.1

Indringerbos is reuse-ekonomiese geleentheid Die omgewingsminister Pohamba Shifeta sê die 45 miljoen hektaar in die land wat indringerbos het, tot 1,5 miljard metrieke ton biomassa kan genereer, en waarvan 30 persent volhoubaar benut kan word. Pohamba sê ongeveer 2 metrieke ton biomassa word jaarliks plaaslik geoes en skep duisende werksgeleenthede. Biomassa sluit nie net produkte soos boskos en houtskool in nie maar, ook biomassa-brandstof. In sy mening is indringerbos nie alleen ‘n omgewingsuitdaging nie, dit is...

Varkboere gryp nie geleentheid aan nie – Kosmos 94.1
Post

Varkboere gryp nie geleentheid aan nie – Kosmos 94.1

Varkboere gryp nie geleentheid aan nie Die Vleisraad van Namibië sê die land is genoodsaak om ten minste 60 persent van sy varkvleisbehoeftes in te voer, ondanks die feit dat 11 363 varke  in die tweede kwartaal geslag is om ‘n totaal van 1 108 ton varkvleis te produseer. In sy jongste verslag sê die...