Tag: geloof

Home geloof
Peyper geloof vir sy bydrae tot rugby
Post

Peyper geloof vir sy bydrae tot rugby

Peyper geloof vir sy bydrae tot rugby Suid-Afrika se voorste skeidsregter, Jaco Peyper, het besluit om sy eie eindfluitjie te blaas. Die president van SA Rugby, Mark Alexander, het na die aankondiging Peyper geloof as die beste ambassadeur vir Suid-Afrikaanse rugby die afgelope dekade. Die 43-jarige Peyper het die laaste van sy 67 toetse by...

NaTIS geloof vir puik aanlyndiens
Post

NaTIS geloof vir puik aanlyndiens

NaTIS geloof vir puik aanlyndiens Na aanleiding van die aankondiging dat motoriste regoor Namibië nou motorlisensies en rybewyse aanlyn kan bekom in plaas van om vir lang ure by NaTIS-dienssentrums tou te staan, het sosiale media-gebruikers hul Facebook gebruik om krediet te gee waar dit verdien word. ‘n Gebruiker sê byvoorbeeld dat sy gesukkel het...

Kraamverlof hof-beslissing geloof, maar… – Kosmos 94.1
Post

Kraamverlof hof-beslissing geloof, maar… – Kosmos 94.1

Kraamverlof hof-beslissing geloof, maar… Die Kommissie vir Geslagsgelykheid in die buurland loof die beslissing van die hoërhof in Johannesburg om aan albei ouers gedeelde kraam- en ouerskapverlof van vier maande toe te staan. Dit volg op ‘n regsuitdaging teen die bepalilngs van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, wat die hof bevind het onregmatig diskrimineer tussen...

Cyril geloof vir kansellasie van SAMA’s
Post

Cyril geloof vir kansellasie van SAMA’s

Cyril geloof vir kansellasie van SAMA’s Die Vereniging van Staatsamptenare in die buurland glo die KwaZulu-Natalse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme se kansellasie van die aanbieding van die Suid-Afrikaanse Musiektoekennings skep ‘n presedent dat openbare fondse vir dienslewering aangewend moet word. Hulle loof president Cyril Ramaphosa se ingryping en die LUR, Sboniso Duma, se...

Nampol geloof vir vinnige reaksie by Style-winkeldrama
Post

Nampol geloof vir vinnige reaksie by Style-winkeldrama

Nampol geloof vir vinnige reaksie by Style-winkeldrama Die Namibiese polisie vorder nog inligting van sy lede op die toneel by die Style-winkel op Swakopmund in. Intussen het Sean Naude van die Namibia Marshal Rangers op die toneel aangekom. Dit wil voorkom asof ‘n gewapende rooftog skeefgeloop het maar, die situasie is ontlont. Naude het die besonderhede.  Post navigation...