Tag: gelooi

Home gelooi
Aussie Ope gelooi vir promotorkeuse
Post

Aussie Ope gelooi vir promotorkeuse

Aussie Ope gelooi vir promotorkeuse Die hoof van die Australiese Ope, Craig Tiley, het die proses van die toevoeging en verspreiding van promotorskeuses verdedig. Dit volg nadat Arina Rodionova Tennis Australië gekritiseer het en beweer het ‘n persoonlike vendetta teen haar het verhoed dat sy as ‘n promotorskeuse by die agterdeur na die Ope inglip,...

Bayer gelooi met US$1,56 miljard boete vir Roundup van Monsanto
Post

Bayer gelooi met US$1,56 miljard boete vir Roundup van Monsanto

Bayer gelooi met US$1,56 miljard boete vir Roundup van Monsanto ’n Jurie van Missouri het Bayer beveel om 1,56 miljard Amerikaanse dollar aan vier eisers te betaal wat beweer die maatskappy se Roundup-onkruiddoder het beserings, insluitend kanker, veroorsaak, ’n uitspraak wat beleggers se druk op Bayer kan verskerp om sy regstrategie te verander. Die jurie...

SA regering gelooi oor BRICS koste
Post

SA regering gelooi oor BRICS koste

SA regering gelooi oor BRICS koste Die DA het onthul die regering het 180 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan die onlangse BRICS-beraad bestee. ‘n Parlementêre vraag aan die internasionale betrekkinge-minister, Naledi Pandor, het onthul haar departement het meer as 104 miljoen rand bestee, en die polisie ‘n bykomende 75 miljoen rand vir sekerheidsmaatreëls. Die party benadruk...

Cele, Mantashe gelooi vir swak optrede teen onwettige mynwese – Kosmos 94.1
Post

Cele, Mantashe gelooi vir swak optrede teen onwettige mynwese – Kosmos 94.1

Cele, Mantashe gelooi vir swak optrede teen onwettige mynwese Die DA kritiseer die ANC-regering vir die swak vordering met die bekamping van onwettige mynbou. Die party skryf dit toe aan die minister van polisie, Bheki Cele, en die minister van minerale bronne, Gwede Mantashe, se gebrek aan leierskap en sê dit kos Suid-Afrika jaarliks rondom 7 miljard Suid-Afrikaanse rand. James Lorimer van die DA betreur...