Tag: gemaak

Home gemaak
Steinhoff-sage moet bekend gemaak word – kenner
Post

Steinhoff-sage moet bekend gemaak word – kenner

Steinhoff-sage moet bekend gemaak word – kenner Reaksie word ontvang op die selfmoord van die voormalige Steinhoff-baas Markus Jooste. Hy het homself Donderdagmiddag by sy huis in Hermanus geskiet, ‘n dag voor hy homself aan die Valke sou moes oorhandig. Professor Jannie Rossouw van Wits se Sakeskool sê die Steinhoff-sage moet bekend gemaak word. Post...

Ekandjo het seker ‘n berekeningsfout gemaak…
Post

Ekandjo het seker ‘n berekeningsfout gemaak…

Ekandjo het seker ‘n berekeningsfout gemaak… Terwyl die sekretaris-generaal van Swapo, Sophia Shaningwa, hulde aan ontslape oudpresident Hage Geingob gebring het, is die leierskap stryd in die party reeds sigbaar. Dit kom na veteraan Swapo-lid en ultra konserwatiewe politikus Jerry Ekandjo gesê het dat by die buitengewone kongres wat die party moet hou om die...

Matriek 2023: Hoe gemaak met werkskepping?
Post

Matriek 2023: Hoe gemaak met werkskepping?

Matriek 2023: Hoe gemaak met werkskepping? Die uitslae vir gewonevlak leerders vanjaar is effe beter as in 2022 en 29 persent van die leerders kwalifiseer vir tersiêre instellings teenoor 20 persent verlede jaar. Die algehele slaagsyfer vir gewonevlak leerders, met ‘n minimum van 20 punte vertoon nie baie goed nie en net 48,8 persent is...

Mickey Mouse se kopiereg verval, gruwelfliek reeds gemaak
Post

Mickey Mouse se kopiereg verval, gruwelfliek reeds gemaak

Mickey Mouse se kopiereg verval, gruwelfliek reeds gemaak ’n Voorskou vir ’n sogenaamde slasher-rolprent, met ’n gemaskerde moordenaar geklee as Mickey Mouse, is op 1 Januarie vrygestel, die dag toe Disney se kopiereg op die vroegste weergawes van Mickey Mouse in die VSA verval het. Omdat Amerikaanse wetgewing net toelaat dat kopiereg vir 95 jaar...

Hoe gemaak as die skoen druk
Post

Hoe gemaak as die skoen druk

Hoe gemaak as die skoen druk Verbruikers in Namibië is vasgevang in ‘n meedoënlose bekostigbaarheidstryd te midde van skynbaar nimmereindigende inflasiedruk soos die pryse van algemene items die hoogte inskiet. Die jaarlikse inflasiekoers het in Oktober op 6 persent gestaan, wat hoër is as die 5,4 persent wat in September aangeteken is. Die toename is...

Geskiedenis word Saterdag in Frankryk gemaak
Post

Geskiedenis word Saterdag in Frankryk gemaak

Geskiedenis word Saterdag in Frankryk gemaak Die wenner van Saterdag se Wêreldbeker-eindstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland sal die geskiedenisboeke herskryf deur die eerste land te word om ‘n vierde titel te verower. Die Springbokke het die Webb Ellis-trofee in 1995, 2007 en 2019 gewen, terwyl die All Blacks die wenners was in 1987, 2011 en...

Israel se intelligensiediens het groot oorsigfout gemaak
Post

Israel se intelligensiediens het groot oorsigfout gemaak

Israel se intelligensiediens het groot oorsigfout gemaak Die oorlog in die Midde-Ooste oorheers die nuustoneel, hier en elders. Britse media berig dat daar ‘n groot fout gekom het met Saterdagoggend se aanval deur Hamas, veral omdat Israel se intelligensiedienste uiters bekwaam is. Sir David Manning, oud-ambassadeur na Israel het met Sky News gepraat. Post navigation...

Gevaarlike Oshakati-honde van kant gemaak
Post

Gevaarlike Oshakati-honde van kant gemaak

Gevaarlike Oshakati-honde van kant gemaak Staatsveearts Herman Nelson het bevestig dat die honde wat verantwoordelik was vir ‘n noodlottige aanval Sondag op ‘n man in Oshakati van kant gemaak is. Die honde het nog ‘n man erg beseer in ‘n ander aanval Maandagoggend. Nelson sê die honde was ‘n wolfhond-Rottweiler kruis, en nie Pitbulls soos...

Wat van die een wat die opname gemaak het? – Kosmos 94.1
Post

Wat van die een wat die opname gemaak het? – Kosmos 94.1

Video van kindermishandeling: Wat van die een wat die opname gemaak het? Die voormalige ombudsman sê huishoudelike geweld sal nie in die land eindig as niemand ingryp nie. Hy het sy reaksie gegee op die gru-video van die 23-jarige Tulinda Johannes wat op haar ses-jarige dogter sit en haar slaan en verwurg. Kosmos 94.1 Nuus...