Tag: Gemeenskap

Home Gemeenskap
Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees
Post

Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees

Namibië-projek wil Afrika se eerste groen gemeenskap wees Die Daures Green Hydrogen Village sal Afrika se eerste 100 persent netto-nul groen gemeenskap wees, in die hartjie van die Erongo-streek. Die projek sal die volhoubare produksie van groen waterstof en ammoniak uit hernubare bronne ten toon stel, groen waterstoftoepassings demonstreer en ‘n groen waterstofekonomie met uitvoerpotensiaal...

Gemeenskap moet help met bekamping van dwelms
Post

Gemeenskap moet help met bekamping van dwelms

Gemeenskap moet help met bekamping van dwelms Dwelms, onder meer 412 kilogram kokaïen met ‘n waarde van 602 miljoen Namibiese dollar, is Donderdag deur die polisie vernietig. Kosmos 94.1 Nuus het met hoofinspekteur Elifas Kuwinga van Nampol gepraat oor waar dwelms die meeste in die land voorkom. Kuwinga moedig gemeenskappe aan om die polisie te...

Malaria: Wakudumo vra gemeenskap om te help
Post

Malaria: Wakudumo vra gemeenskap om te help

Malaria: Wakudumo vra gemeenskap om te help Malaria-gevalle in sekere streke in die noorde klim nog steeds. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die goewerneur van die Kavango-streek, Bonifatius Wakudumo, wat sê meer mense is in die intensiewe eenheid. Hy moedig die gemeenskap aan om voorsorg te tref teen muskiete, wat die siekte versprei.  Post...

Gemeenskap betuig dankbaarheid vir hoofvrou se bystand
Post

Gemeenskap betuig dankbaarheid vir hoofvrou se bystand

Gemeenskap betuig dankbaarheid vir hoofvrou se bystand Honderde gemeenskapslede van Ohailombo en omliggende dorpe in die Oshikoto-streek het saam met die Ohailombo-hoofvrou, dr Martha Namundjebo-Tilahun, haar landerye bewerk in ‘n gebaar van dankbaarheid vir haar bystand. Die sowat 350 inwoners het hul hulp aangebied deur ‘n seremonie genaamd ‘Oshitemo’. In ruil daarvoor het die hoofvrou...

Twaloloka gemeenskap nooit geken in hervestiging, sê raadslid
Post

Twaloloka gemeenskap nooit geken in hervestiging, sê raadslid

Twaloloka gemeenskap nooit geken in hervestiging, sê raadslid Na die brand wat die Twaloloka nedersetting in Walvisbaai in 2020 verwoes het, verloop die hervestiging van gemeenskaplede op Plaas 37, ook bekend as Green Valley, uiters stadig. Sover bly daar nog net een gesin op die plaas. ‘n Raadslid van die plaaslike owerheid in die Walvisbaai...

Gemeenskap help beweerde wildprodukte-smokkelaars aankeer
Post

Gemeenskap help beweerde wildprodukte-smokkelaars aankeer

Gemeenskap help beweerde wildprodukte-smokkelaars aankeer Die gemeenskap van die dorp Shighuru in die Kavango Oos-streek was instrumenteel in die aankeer van vyf verdagtes wat na bewering beheerde wildprodukte besit en probeer verkoop het. Volgens die waarnemende streekbevelvoerder van Kavango-Oos, adjunkkommissaris Eino Nambahu, het die arrestasies op twee afsonderlike plekke plaasgevind. Eerstens is drie plaaslike mans...

Helena werk vir haar gemeenskap, staan haar by
Post

Helena werk vir haar gemeenskap, staan haar by

Helena werk vir haar gemeenskap, staan haar by Die 24-jarige Helena Shaanika is van ‘n gemarginaliseerde dorpie, Onkaankaa, in die Otamanzi kiesafdeling in die Omusati-streek. Sy het reeds vele struikelblokke oorkom in haar strewe om die lewens van kwesbare mense in haar gemeenskap te verbeter, en is vasberade om aan te hou met die harde...

Lourenço sê internasionale gemeenskap is dubbelsinning met staatsgrepe
Post

Lourenço sê internasionale gemeenskap is dubbelsinning met staatsgrepe

Lourenço sê internasionale gemeenskap is dubbelsinning met staatsgrepe Die Angolese president João Lourenço het ‘n beroep op die internasionale gemeenskap gedoen om nie dubbelsinnige seine te stuur wanneer daar gewelddadige magsoorname in Afrika is nie. Hy sê Afrika neem die toename in terreur-organisasies op die vasteland met kommer waar. Daarmee gaan staatsgrepe gepaard met veral weermagleiers wat teen regerings opstaan. Wêreldleiers moet hard...

Keetmans se groentetuin ‘staan stil’, gemeenskap plunder – Kosmos 94.1
Post

Keetmans se groentetuin ‘staan stil’, gemeenskap plunder – Kosmos 94.1

Keetmans se groentetuin ‘staan stil’, gemeenskap plunder Die Karas-koördineerder van die Nasionale Jeugraad, Brandy Lufuma, sê die jeug-tuinbouprojek by Keetmanshoop het steeds die potensiaal om werkloosheid en voedselsekerheid in die dorp aan te spreek – sodra dit uitbrei. Die projek is drie jaar terug geloods en het sedertdien geen groei aangeteken nie. Daar is steeds...

Gemeenskap trek ma vas wat baba probeer weggooi – Kosmos 94.1
Post

Gemeenskap trek ma vas wat baba probeer weggooi – Kosmos 94.1

Gemeenskap trek ma vas wat baba probeer weggooi ‘n Voorval van babastorting is pas in die One Nation informele nedersetting in Katutura in die hoofstad aangemeld. Na bewering het die ma probeer om die babaseuntjie in ‘n rivierloop weg te gooi. Gemeenskapslede het die ma gesien, waarna sy die baba agter een van die huise...