Tag: Gemeenskappe

Home Gemeenskappe
Landelike gemeenskappe sukkel reeds met water
Post

Landelike gemeenskappe sukkel reeds met water

Landelike gemeenskappe sukkel reeds met water Verskeie landelike gemeenskappe ervaar reeds watertekorte. Inwoners van Okombahe, in die Daures-kiesafdeling van die Erongo-streek, worstel met tekorte as gevolg van infrastruktuur wat ingegee het. Daar is ook ‘n vertraging in die herstel van die nodige pype. Dit is ook nie die eerste keer wat die gemeenskap sonder water is...

Wêreld-ietermagô-dag word saam met gemeenskappe gevier
Post

Wêreld-ietermagô-dag word saam met gemeenskappe gevier

Wêreld-ietermagô-dag word saam met gemeenskappe gevier Die wêreld vier vanjaar Wêreld-ietermagô-dag op die 17de Februarie. Daar was ‘n merkbare toename in gevalle van ietermagô-handel van September tot November verlede jaar, wat gelei het tot ‘n beduidende kommer oor die oorlewing van hierdie spesie. Die omgewingsake-ministerie het onthul dat die owerhede in daardie tydperk op altesaam...

Polisie se honde-eenhede beveilig landelike gemeenskappe
Post

Polisie se honde-eenhede beveilig landelike gemeenskappe

Polisie se honde-eenhede beveilig landelike gemeenskappe Die Wes-Kaapse LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid, Reagen Allen, sê die voortgesette ingryping van die honde-eenhede en dié vir landelike veiligheid van Mosselbaai, Overstrand en Swartland, wys hoe ongemaklik die lewe vir misdadigers gemaak word. Tussen die 22ste van verlede maand en verlede Sondag het dié eenhede en wetstoepassingsagentskappe...

Gemeenskappe misbruik vergoeding – Kosmos 94.1
Post

Gemeenskappe misbruik vergoeding – Kosmos 94.1

Gemeenskappe misbruik vergoeding Die Namibiese omgewingsministerie het ‘n selfstandigheidskema van stapel gestuur om mens-dier-konflik te bestuur. Die ministerie sê dat vergoeding vir verliese misbruik word en gemeenskappe moet eerder selfstandig raak in verband met die uitdaging. Vergoeding het in ‘n probleem ontaard met gerugte dat diere somtyds opsetlik naby roofdiere geplaas word net om die...

Regstelsel is ver verwyderd van gemeenskappe
Post

Regstelsel is ver verwyderd van gemeenskappe

Regstelsel is ver verwyderd van gemeenskappe Twee erge gevalle van misdade wat gepleeg word terwyl verdagtes op borg is het die naweek kop uitgesteek. In Omusati, is ‘n 57-jarige man gearresteer vir die moontlike verkragting van ‘n sewe-jarige meisie, terwyl hy op borg is vir dieselfde oortreding. En in Omaheke was daar ‘n reuse-protes teen...

Droogtehulp word uitgebrei, meer kos gegee aan meer gemeenskappe
Post

Droogtehulp word uitgebrei, meer kos gegee aan meer gemeenskappe

Droogtehulp word uitgebrei, meer kos gegee aan meer gemeenskappe Die kabinet het die uitbreiding van droogtehulp na gemarginaliseerde gemeenskappe goedgekeur en het ook ingestem om die sak mieliemeel wat huishoudings ontvang van 12,5 kilogram na 20 kilogram te vergroot. Die inligtingsminister, Peya Mushelenga, het die besonderhede soos deur die regering beslis. Post navigation Source link

Kankervereniging voed gemeenskappe op – Kosmos 94.1
Post

Kankervereniging voed gemeenskappe op – Kosmos 94.1

Kankervereniging voed gemeenskappe op Meer as 500 Namibiese vroue word gemiddeld jaarliks met ‘n vorm van borskanker gediagnoseer. Om hierdie uitdaging plaaslik aan te spreek, span die Kankervereniging van Namibië en Roche Pharmaceuticals saam in September en Oktober om ‘n reeks opvoedkundige veldtogte, gratis borsklinieke en ‘n interdissiplinêre werkswinkel aan te bied. Borskanker is die...

Gemarginaliseerde gemeenskappe is net dit, gemarginaliseerd – Kosmos 94.1
Post

Gemarginaliseerde gemeenskappe is net dit, gemarginaliseerd – Kosmos 94.1

Gemarginaliseerde gemeenskappe is net dit, gemarginaliseerd Die parlementêre staande komitee oor grondwetlike en regsake ondersoek op die oomblik die regering se projekte in verband met gemarginaliseerde gemeenskappe. Die komitee was in die Zambezi-streek en het die San-gemeenskappe besoek het Maandag die Waya-Waya San-gemeenskap in die Zambezi-streek besoek met die klem op sake soos onderwys, nasionale...

Brasilië se inheemse gemeenskappe hou asem op – Kosmos 94.1
Post

Brasilië se inheemse gemeenskappe hou asem op – Kosmos 94.1

Brasilië se inheemse gemeenskappe hou asem op Die leiers van 54 inheemse gemeenskappe in Brasilië het ‘n beroep op die regering gedoen om ‘n konkrete standpunt in te neem oor die afbakening van hul voorvaderlike lande voor ‘n belangrike uitspraak van die Hooggeregshof oor die kwessie. Die Hooggeregshof se verhoor kan die beskermde status van...

Gemeenskappe gaan baat met werksgeleenthede by Daures-groenwaterstofprojek – Kosmos 94.1
Post

Gemeenskappe gaan baat met werksgeleenthede by Daures-groenwaterstofprojek – Kosmos 94.1

Gemeenskappe gaan baat met werksgeleenthede by Daures-groenwaterstofprojek Die Groenwaterstof-kommissaris, James Mnyupe, het by die Omgewingsbeleggingsfonds se ‘n konferensie oor klimaatsverandering bevestig alle Namibiërs sal die voordele van die groenwaterstof-projek geniet, soos uiteengesit in die sosio-ekonomiese ontwikkelingsraamwerk. Die uitvoerende hoof van die Daures-groenwaterstof-projek, Jerome Namaseb beaam dit en sê dit is reeds duidelik in hierdie projek....