Gemeenskappe nie in ag geneem met ReconAfrica Die Economic en Social Justice Trust het namens die kommunale bewaringsgebiede en gemeenskapswoude gereageer op die groenlig wat die Kanadase olie- en gas-reus ReconAfrica van die omgewingsministerie gekry het om nog 12 boorgate in die noordooste van Namibië te boor. Die omgewingskommissaris het die omgewingsklaringsertifikaat uitgereik wat die...
December 29, 2024