SA inwoners verdien gemiddeld dieselfde as in 2006 Suid-Afrikaners verdien nou gemiddeld wat hulle in 2006 verdien het, met inagneming van inflasie, te wyte aan die land se ekonomiese afswaai sedert 2013. Met die afname in die Bruto Binnelandse Produk per capita, dring Business Leadership South Africa se uitvoerende hoof, Busi Mavuso, aan op dringende...
November 15, 2024
Tag: gemiddeld
Home
gemiddeld
Post
March 4, 2024March 4, 2024Uncategorized
Vetsug: Namibiërs is vetter as die streek se gemiddeld
Vetsug: Namibiërs is vetter as die streek se gemiddeld Vandag is Wêreld-vetsugdag en terwyl talle lande, waaronder Namibië tel, uitdagings het met wanvoeding, trae ontwikkeling, en selfs sterftes onder kinders wat nie kos het nie, is vetsug ook ‘n probleem. Plaaslike is amper 29 persent van Namibiese vroue vetsug met 9,5 persent van mans wat...
Post
January 17, 2024January 17, 2024Uncategorized
Ekonoom voorspel gemiddeld 5,9% inflasie, nie VN se 7,1%
Ekonoom voorspel gemiddeld 5,9% inflasie, nie VN se 7,1% Die Verenigde Nasies het in sy jongste verslag oor die stand van die wêreld ekonomie ‘n skokkende inflasiesyfer van 7,1 persent vir Namibië in 2024 voorspel. Die verslag voorsien ook dat dit sal styg na 7,7 persent in 2025. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse...