Kragvoorsiening mag nie geprivatiseer word nie Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde het teenstand uitgespreek teen die vermeende privatisering van energievoorsiening te midde van hervormings in die energiesektor. Mogoshadi Maserumule van Saftu sê terwyl Eskom direkte privatisering ontken, voer die vakbond aan hervormings kan tot privaat eienaarskap van energieproduksie lei. Hy het Saftu se toewyding tot...
Tag: geprivatiseer
Nog staatsmaatskappye in Kenia geprivatiseer
Nog staatsmaatskappye in Kenia geprivatiseer Kenia se president William Ruto het sê sy regering is gereed om 35 staatsmaatskappye te privatiseer en kyk na ‘n verdere 100 firmas. Dit kom nadat hy verlede maand ‘n wet uitgevaardig het om burokrasie te verminder. Kenia het laas ‘n staatsbeheerde maatskappy in 2008 geprivatiseer toe dit ‘n aanvanklike...
Staatsondernemings moet eerder geprivatiseer word
Staatsondernemings moet eerder geprivatiseer word AfriForum is gekant teen die Wetsontwerp op Nasionale Staatsondernemings, wat poog om ‘n staatsbeheede konsortium vir die entiteite te skep. Die organisasie sê die wetsontwerp het die potensiaal om aanspreeklikheid in die gedrang te bring, geleenthede vir privatisering mis te loop en ondoeltreffendheid te verhoog weens gesentraliseerde besluitneming. Hulle stel...
Gordhan herhaal Eskom word nie geprivatiseer – Kosmos 94.1
Gordhan herhaal Eskom word nie geprivatiseer Die buurland se minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, het herhaal Eskom sal nie geprivatiseer word nie, en bevestig daar is geen regeringsbeleid wat dit ondersteun nie. Gordhan het in ‘n skriftelike antwoord aan die Nasionale Raad van Provinsies gesê om Eskom in staatsbesit te hou, bevoordeel die burgers,...