Tag: gered

Home gered
Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered
Post

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered

Meer as 60 robbe wat in plastiek verstrengel is, tot dusver gered Volgens Ocean Conservation Namibia het hulle tot dusver vanjaar meer as 60 Kaapse pelsrobbe wat in plastiek verstrengel is, gered. In Maart het hulle 22 reddings, een waarneming en een ontsnapping gehad, met ‘n verhouding van 1,5 reddings per patrollie by Pelicanpunt en...

Twee Israeliese gyselaars gered tydens inval in Rafah
Post

Twee Israeliese gyselaars gered tydens inval in Rafah

Twee Israeliese gyselaars gered tydens inval in Rafah Twee Israeliese gyselaars is bevry tydens ‘n spesiale inval in die stad Rafah in die suide van Gaza, 128 dae nadat hulle gyselaar geneem is. Die twee gyselaars is geïdentifiseer as die 60-jarige Fernando Simon Marman en die 70-jarige Louis Har. Hulle is deur die militante groep...

Pasgebore baba uit puttoilet gered
Post

Pasgebore baba uit puttoilet gered

Pasgebore baba uit puttoilet gered ‘n Pasgebore babadogtertjie is uit ‘n puttoilet by die Oshilulu-nedersetting in die Omusati-streek gered. Die polisie se misdaadondersoek koördineerder vir Omusati, Moses Simaho, sê ‘n 30-jarige vrou is in verband met die saak in hegtenis geneem. Sy is tans onder polisiebewaking by die Okahao-distrikshospitaal en staan tereg op aanklagte van...

Al 41 Indiese werkers uit tonnel gered
Post

Al 41 Indiese werkers uit tonnel gered

Al 41 Indiese werkers uit tonnel gered Al 41 Indiese arbeiders is gered ná ‘n uitmergelende 17 dae vasgevang in ‘n ineengestorte tonnel in die Himalaja-berge. Die dramatiese tonele van die eerste mans wat op draagbare by die ingang van die Silkyara-Barkot-tonnel uitgedra is, was ná meer as 400 uur waartydens die reddingsoperasie verskeie hindernisse...

41 konstruksiewerkers dalk nog vandag uit tonnel gered
Post

41 konstruksiewerkers dalk nog vandag uit tonnel gered

41 konstruksiewerkers dalk nog vandag uit tonnel gered Reddingswerkers in Indië is net ses of sewe meter weg van 41 mans wat vir meer as twee weke in ‘n ineengestorte snelwegtonnel in die Himalajas vasgekeer is, en hulle is vol vertroue om hulle vandag te bereik, het amptenare gesê. Die mans, laeloonwerkers van Indië se...

Skaapooi Fiona na twee jaar gered
Post

Skaapooi Fiona na twee jaar gered

Skaapooi Fiona na twee jaar gered Fiona is nie meer Brittanje se eensaamste skaap nie. Sy is oor die naweek gered nadat sy twee jaar aan die voet van kranse in die Skotse Hoogland gestrand was. Vyf boere in die gebied het met toue en ‘n groot sak Fiona gaan haal. Sy is in ‘n...

Diere op spog-wynlandgoed gered uit haglike toestande
Post

Diere op spog-wynlandgoed gered uit haglike toestande

Diere op spog-wynlandgoed gered uit haglike toestande Die Kaap van Goeie Hoop Dierebeskermingsvereniging het gister diere gered vanaf Eagle Encounters op die Spier-wynlandgoed buite Stellenbosch nadat die haglike omstandighede waaronder hulle aangehou is, ontdek is. Hoofinspekteur Jaco Pieterse het bevestig beslag is gelê op ses roofvoëls, drie slange en ‘n kolgans. Volgens Pieterse was geen...

Grotverkenner Dickey gered – Kosmos 94.1
Post

Grotverkenner Dickey gered – Kosmos 94.1

Grotverkenner Dickey gered Die Amerikaanse grotverkenner Mark Dickey is gered. ‘n Span van meer as 150 reddingswerkers het dae lank in fases meer as 1 000 meter ondergronds af beweeg. Die 40-jarige Mark Dickey was op ‘n internasionale verkenningsending in die Morca-grot in die Mersin-provinsie se Taurus-berge toe hy op ‘n diepte van 1 040...

Sukkelande SA Poskantoor kan glo gered word – Kosmos 94.1
Post

Sukkelande SA Poskantoor kan glo gered word – Kosmos 94.1

Sukkelande SA Poskantoor kan glo gered word Die sakereddings-praktisyns Anoosh Rooplal en Juanito Damons is optimisties oor die redding van die sukkelende Poskantoor in die buurland. Hulle meen die reddingsboei van 2,4 miljard Suid-Afrikaanse rand van die Tesourie, saam met bykomende befondsing en ondersteuning van belanghebbendes, kan tot ‘n suksesvolle ommekeer lei. Die sakereddingsplan is...

Matroos, woef, na 2 maande gered – Kosmos 94.1
Post

Matroos, woef, na 2 maande gered – Kosmos 94.1

Matroos, woef, na 2 maande gered ’n Australiese matroos en sy hond is gered nadat hulle twee maande in die Stille Oseaan gedryf het. Hulle het oorleef deur reënwater te drink en aan rou vis te peusel. Tim Shaddock, 51, en sy hond Bella het in April in ‘n katamaran van Mexiko se kusstad La...