Tag: gereed

Home gereed
Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker
Post

Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker

Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker Die Engelse snelbouler, Jofra Archer, behoort gereed te wees vir die T20 Wêreldbeker. ʼn Elmboogbesering het hom bykans ʼn jaar uit aksie gehou. Archer het in die voor-seisoen vir Sussex geboul en het nou na sy geboorteplek in die Karibiese Eilande teruggekeer om voor te berei vir die...

Springbok-vrouespan gereed om Amerika te pak
Post

Springbok-vrouespan gereed om Amerika te pak

Springbok-vrouespan gereed om Amerika te pak Rugby: Die Springbok-vrouespan se hoofafrigter, Louis Koen, het Aseza Hele by die beginspan vir vanmiddag se toets teen Amerika in Londen ingesluit. Hele vervang Anathi Qolo op nommer agt, terwyl Asiphe Mayaba as regtervleuel terugkeer om Maceala Samboya se plek in te neem. Die span hoop om voort te...

Internetonderbrekings toon Afrika is nie gereed vir digitale ekonomie nie
Post

Internetonderbrekings toon Afrika is nie gereed vir digitale ekonomie nie

Internetonderbrekings toon Afrika is nie gereed vir digitale ekonomie nie Internetonderbrekings regoor die vasteland as gevolg van veelvuldige ondersese kabelfoute wys presies hoe onseker Afrika se verbinding aan die digitale ekonomie werklik is. In Februarie is drie kritieke kabels – AAE-1, EIG en SEACOM – wat Afrika se ooskus met Europa verbind, ontwrig, na bewering...

Manchester City maak gereed vir Real Madrid
Post

Manchester City maak gereed vir Real Madrid

Manchester City maak gereed vir Real Madrid Real Madrid is ‘n ander span in vergelyking met verlede seisoen danksy Jude Bellingham se “duidelike” impak. So sê Manchester City se bestuurder, Pep Guardiola,nadat sy span geloot is om die LaLiga-klub in die Champions League-kwarteindronde te pak. Bellingham het in Julie laasjaar by Real aangesluit het vir...

Katima vreugdevure gereed vir onafhanklikheidsviering
Post

Katima vreugdevure gereed vir onafhanklikheidsviering

Katima vreugdevure gereed vir onafhanklikheidsviering Die Zambezi-streeksraad is gereed om die 34ste onafhanklikheidsviering vir die eerste keer sedert onafhanklikheid aan te bied. Die Zambezi-goewerneur, Alufea Sampofu, sê alle logistiek is in plek gestel vir 21 Maart. Sowat 10 000 mense sal by die Katima Mulilo-sportkompleks vergader. Die Omgewingsministerie skenk 15 koedoes, 15 buffels en ander...

Inkatha gereed vir verkiesing – Kosmos 94.1
Post

Inkatha gereed vir verkiesing – Kosmos 94.1

Inkatha gereed vir verkiesing In die buurland sê die Inkatha Vryheidsparty se nasionale lys-komitee hy is gereed vir die verkiesing op 29 Mei. Die party se nasionale én provinsiale lyste is ingedien en die registrasieproses is voltooi. Die IVP sê hulle verwag aktiewe deelname in ál nege provinsies. Post navigation Source link

NASA se netwerk van klein maan-voertuie is gereed om te rol
Post

NASA se netwerk van klein maan-voertuie is gereed om te rol

NASA se netwerk van klein maan-voertuie is gereed om te rol Die konstruksie en toetse van die “CADRE-rovers” is voltooi, sê NASA. Hulle sal die maan-oppervlak gesamentlik karteer en ook dien as ‘n tegnologiese demonstrasie om die belofte van multi-robot sendings ten toon te stel. Die drie klein “Rovers” sal die maan in sinchronisasie met...

Bulls gereed vir Stormers die naweek
Post

Bulls gereed vir Stormers die naweek

Bulls gereed vir Stormers die naweek Die Vodacom Bulls pak die DHL Stormers eerskomende naweek om 5-uur op Loftus Versfeld in Pretoria. Die Bulle sal probeer om hul derde oorwinning in ‘n ry te behaal en die Stormers hul vyfde. Slegs vyf punte skei die spanne op die punteleer – met die Bulls in die...

André-Hugo Venter gereed om in pa se Springbok-voetspore te volg
Post

André-Hugo Venter gereed om in pa se Springbok-voetspore te volg

André-Hugo Venter gereed om in pa se Springbok-voetspore te volg Rugby: Een van die blinkste sterre dié seisoen is die Stormers-haker André-Hugo Venter. Die 22-jarige seun van die voormalige Springbok-flank André Venter is ingesluit in die Bok-hoofafrigter, Rassie Erasmus, se belyningskamp. Die Stormers sal Saterdag in Pretoria wees vir die groot noord-suid derby teen die...

Landbou is nie gereed vir klimaat-impak nie
Post

Landbou is nie gereed vir klimaat-impak nie

Landbou is nie gereed vir klimaat-impak nie Namibië is 107ste uit 182 lande op ‘n indeks wat ‘n land se kwesbaarheid kombineer met sy gereedheid om aan te pas tot klimaatsverandering. Dit is volgens ‘n kommerwekkende verslag oor klimaatsverandering wat deur die Namibiese Kamer van die Omgewing bekend gestel is. Data wys dat die land...