Tag: gereed

Home gereed
Fishrot-verhoor skop af, gereed of nie
Post

Fishrot-verhoor skop af, gereed of nie

Fishrot-verhoor skop af, gereed of nie Die Fishrot-verhoor sal vandag voortgesit word voor regter Moses Chinhengo. Daar is Dinsdag deur oud-justisie minister Sacky Shanghala eers bepleit, en later het hy parmantig geraak, dat hulle nie kan voortgaan nie omdat vyf van hulle geen regsverteenwoordiging het nie. Chinhengo het die groep reeds in November gewaarsku dat...

Alles is gereed vir die 19de Dash
Post

Alles is gereed vir die 19de Dash

Alles is gereed vir die 19de Dash Die 19de Nedbank Desert Dash vind die naweek plaas. Meer as 1 000 fietsryers sal 397 kilometer na die kus toe moet trap met ‘n afsnytyd van 24 uur. Daar is ook ‘n nuwe halwe-Dash waaraan 38 fietsryers bo die ouderdom van 50 sal deelneem. Kosmos 94.1 Nuus het met Nedbank...

Nuwe kondoomtender sal teen einde November gereed wees
Post

Nuwe kondoomtender sal teen einde November gereed wees

Nuwe kondoomtender sal teen einde November gereed wees Die berugte sogenaamde kondoom-tender het weer in die Nasionale Vergadering ter sprake gekom. Gesondheidsminister Kalumbi Shangula het in die NV verduidelik dat die omstrede tender gekanselleer is en ‘n nuwe tender ter waarde van 67 Namibiese dollar vir die voorsiening van kliniese voorrade in Julie geadverteer is....

Putin sê Kiëf-wet keer vredesamesprekings en hy’s gereed
Post

Putin sê Kiëf-wet keer vredesamesprekings en hy’s gereed

Putin sê Kiëf-wet keer vredesamesprekings en hy’s gereed Die Russiese president Vladimir Putin sê hy is gereed vir samesprekings om wat hy beskryf as die tragedie van oorlog in Oekraïne, te beëindig. Hy blameer egter ʼn wet van Kiëf wat samesprekings keer. Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het in Oktober verlede jaar ʼn verordening onderteken...

Transformation Alliance is gereed vir ’24
Post

Transformation Alliance is gereed vir ’24

Transformation Alliance is gereed vir ’24 Die Transformation Alliance gaan vandag sy amptelike registrasie-sertifikaat by die Onafhanklike Verkiesingskommissie se hoofkantoor in Tshwane afhaal. Die party se president, Abel Tau, wat die alliansie vroeër vanjaar bekend gestel het, het die kommissie bedank omdat hy voldoening aan reëls voorop gestel het tydens die registrasieproses. Tau het sy ywer...

Proteas is gereed vir Nieu-Seeland
Post

Proteas is gereed vir Nieu-Seeland

Proteas is gereed vir Nieu-Seeland Die Proteas is weer in aksie by die Wêreldbeker in Indië wanneer hulle vandag in Pune Nieu-Seeland die stryd aansê. Suid-Afrika is tweede op die punteleer nadat hulle tot dusver vyf van hulle ses wedstryde gewen het. Die Swartpette is derde. Albei spanne ding mee vir ʼn plek in die halfeindronde met drie groepwedstryde wat oorbly. Die Protea-afrigter...

Polisie is gereed vir Buthelezi se begrafnis – Kosmos 94.1
Post

Polisie is gereed vir Buthelezi se begrafnis – Kosmos 94.1

Polisie is gereed vir Buthelezi se begrafnis Die sigbaarheid van polisie in Ulundi, KwaZulu-Natal, is verhoog in afwagting van die 20 000 roubeklaers wat na verwagting sal saamtrek vir die begrafnis van prins Mangosuthu Buthelezi. Wetstoepassingsagentskappe werk saam onder die Gesamentlike Nasionale Operasionele en Intelligensiestruktuur om veiligheid en sekerheid by die geleentheid te verseker. Tradisionele...

Mapimpi gereed vir All Blacks – Kosmos 94.1
Post

Mapimpi gereed vir All Blacks – Kosmos 94.1

Rugby: Mapimpi gereed vir All Blacks Rugby: Die Springbokke sluit Vrydag hul Wêreldbeker-voorbereiding af met ‘n laaste opwarmingswedstryd teen hulle aartsvyand, Nieu-Seeland, op Twickenham. Dit gaan ‘n reuse interne stryd wees, met die Bok-vleuels Makazole Mapimpi, Kurt-Lee Arendse, Cheslin Kolbe en Canan Moodie wat almal meeding vir ‘n plek in die opdrafspan in die Wêreldbekertoernooi....

SAPD gereed vir Brics, wetstoepassing sal nie ontwrig word nie – Kosmos 94.1
Post

SAPD gereed vir Brics, wetstoepassing sal nie ontwrig word nie – Kosmos 94.1

SAPD gereed vir Brics, wetstoepassing sal nie ontwrig word nie Die Suid-Afrikaanse polisieministerie verseker die publiek die ontplooiing van veiligheidsmagte vir die 15de Brics-beraad in Sandton, Johannesburg, sal nie die gereelde wetstoepassingspogings ontwrig nie. Bykans 40 staatshoofde, ministers en hooggeplaastes sal na verwagting van vandag die driedaagse beraad bywoon. Die woordvoerder, Lirandzu Themba, sê polisielede...