Tag: gereed

Home gereed
Niger se junta ‘gereed’ om te onderhandel – Kosmos 94.1
Post

Niger se junta ‘gereed’ om te onderhandel – Kosmos 94.1

Niger se junta ‘gereed’ om te onderhandel Niger se militêre junta sê hy is oop vir samesprekings om ‘n streekskrisis op te los wat veroorsaak is deur verlede maand se militêre staatsgreep. Die aankondiging kom na beide die Kremlin en Washington sê ‘n vreedsame oplossing moet gevind word. Demokratiese Afrika-regerings het ‘n ook beroep op...

Bokke gereed vir taai stryd teen Pumas – Kosmos 94.1
Post

Bokke gereed vir taai stryd teen Pumas – Kosmos 94.1

Rugby: Bokke gereed vir taai stryd teen Pumas Rugby: Die Springbokke se hulpafrigter, Mzwandile Stick, sê die span is gereed vir ‘n brutale stryd teen die Pumas in ‘n opwarmingswedstryd vir die Wêreldbeker vanaand in Buenos Aires. Die plaasvervanger-haker van Argentinië, Agustin Creevy, gaan die eerste speler ooit in die die land se rugbygeskiedenis wees...

Keniaanse President gereed om opposisieleier te ontmoet oor protes-aksie – Kosmos 94.1
Post

Keniaanse President gereed om opposisieleier te ontmoet oor protes-aksie – Kosmos 94.1

Keniaanse President gereed om opposisieleier te ontmoet oor protes-aksie Kenia se President William Ruto sê hy gereed om die opposisieleier, Raila Ondinga, te ontmoet. Dit volg na onlangse protes-aksie oor hoë lewenskoste. Betogers onder leiding van Ondinga eis dat regering belastings verlaag en prysverhogings beperk. Ruto het getwiet dat hy bereid is om met Ondinga...

Staatskole gereed om te heropen – Kosmos 94.1
Post

Staatskole gereed om te heropen – Kosmos 94.1

Staatskole gereed om te heropen Dit is tyd vir leerders om ná die wintervakansie terug te gaan skool toe. Staatskole heropen op Dinsdag vir die oorblywende helfte van die skoolkalenderjaar. Skole het vroeg in Junie vir ‘n lang wintervakansie gesluit. Leerders en onderwysers, sowel as ander staatsamptenare het dalk na verskillende bestemmings gereis om óf...

Junior Bokke gereed vir Ierland – Kosmos 94.1
Post

Junior Bokke gereed vir Ierland – Kosmos 94.1

Rugby: Junior Bokke gereed vir Ierland Rugby: Die Junior-Springbokke is terdeë bewus van wat op die spel is wanneer hulle vanmiddag op die Athlone-stadion in Kaapstad teen Ierland in die halfeindstryd van die Onder-20 Wêreld-Rugbykampioenskap uitdraf. Kaptein Paul de Villiers sê hulle is slaggereed om na Vrydag se eindstryd deur te dring. Hy voeg by...

Fima-taakspan gereed om konsultasies oor aftreegeld te begin – Kosmos 94.1
Post

Fima-taakspan gereed om konsultasies oor aftreegeld te begin – Kosmos 94.1

Fima-taakspan gereed om konsultasies oor aftreegeld te begin Die tegniese komitee wat deur die finansminister Ipumbu Shiimi aangestel is om openbare konsultasies in verband met die Fima-wetgewing uit te voer, is gereed om te begin. Die voorsitter, dr. Manfred Zamuee het dit bevestig. Die komitee beslaan 36 lede van ekonomiese instansies, insluitend die sentrale bank,...