Internasionale Geregshof beveel Israel om kos na Gaza toe te laat Die Internasionale Geregshof het Israel beveel om onbelemmerde toegang van voedselhulp in Gaza toe te laat, waar groot dele van die bevolking hongersnood in die gesig staar. Dit is ‘n beduidende wettige teregwysing op Israel se bewering dat dit nie hulplewerings blokkeer nie. ’n...
Tag: Geregshof
Geregshof besluit oor Palestyne – Kosmos 94.1
Geregshof besluit oor Palestyne Die Internasionale Geregshof sê dit is nie nodig vir bykomende noodmaatreëls om die regte van Palestyne te beskerm nie, na Israel se offensief in Rafah. Suid-Afrika het die hof versoek om te oorweeg of Israel se plan om sy aanvalle in Gaza na Rafah uit te brei, bykomende noodmaatreëls benodig om...
Judges Matter verwelkom Dire Tladi se aanstelling by Internasionale Geregshof
Judges Matter verwelkom Dire Tladi se aanstelling by Internasionale Geregshof Judges Matter is baie ingenome met die aanstelling van Dire Tladi as die eerste permanente regter uit Suid-Afrika by die Internasionale Geregshof. Die navorsings- en voorspraakbeampte van Judges Matter, Mbekezeli Benjamin, is baie trots op Tladi se aanstelling en wys op die belangrikheid daarvan vir...
Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open
Internasionale Geregshof beslis SA kan saak van volksmoord open Die Internasionale Geregshof het die humanitêre situasie in Gaza erken toe hy sy uitspraak gelewer het oor Suid-Afrika se mondelinge argumente oor Israel se beweerde volksmoord-dade teen Hamas. Die president van die hof, Joan Donoghue, het verklaar Suid-Afrika het die reg om ‘n saak van volksmoord...
Internasionale Geregshof lewer tussentydse uitspraak in Israel-volksmoordsaak
Internasionale Geregshof lewer tussentydse uitspraak in Israel-volksmoordsaak Die Internasionale Geregshof in Den Haag het in ‘n tussentydse uitspraak in die Israel-volksmoordsaak die land beveel om maatreëls te tref om dade van volksmoord in die Gaza-strook te voorkom, en moet oor een maand terugrapporteer. Die hof het ook beveel Israel moet aanhitsing tot volksmoord in die...
Pandor reeds by Geregshof voor Sa-Israel uitspraak
Pandor reeds by Geregshof voor Sa-Israel uitspraak Die buurland se internasionale betrekkinge-minister, Naledi Pandor, het tydens ʼn amptelike besoek aan die Internasionale Geregshof met die hof se hoofaanklaer vergader. Die hof lewer vandag uitspraak oor Suid-Afrika se versoek vir noodmaatreëls teen Israel, wat hy van volksmoord in Gaza beskuldig. Die beslissing sal nie die hoofbeskuldiging...