Boer kom te perd vanaf Zimbabwe vir geregtigheid Zimbabwiër Ben Freeth is op pad na Windhoek te perd om geregtigheid te kry vir sy Mt. Carmel plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan van 2000. Die SADC-tribunaal het Zimbabwiese boere in 2008 die reg gegee om hul grond terug te kry maar,...
Tag: geregtigheid
SA kan belangrike rol speel in geregtigheid in Gaza
SA kan belangrike rol speel in geregtigheid in Gaza Die GOOD Party sê Suid-Afrika is ‘n belangrike stem vir geregtigheid met Israel wat geen geheim daarvan maak dat hy sy vernietiging van die Palestynse mense en infrastruktuur wil hervat nie. Meer as 15 000 mense is dood sedert die oorlog tussen Israel en Hamas in...
Stadige vervolging belemmer geregtigheid in stroperysake – Kosmos 94.1
Stadige vervolging belemmer geregtigheid in stroperysake Die regering se nasionale verslag in verband met die beskerming van natuurlike hulpbronne en wetstoepassing toon dat Namibië ‘n toename van 97,9 persent in renosterstropery verlede jaar aangeteken het. Dit is die hoogste verliese sedert 2015. Met die eerste werklike vlaag van stropery wat in daardie jaar voorgekom het,...
Onluste-slagoffers eis geregtigheid en vergoeding – Kosmos 94.1
Onluste-slagoffers eis geregtigheid en vergoeding Slagoffers van die geweld in Phoenix, Durban, twee jaar gelede eis geregtigheid en vergoeding. Die geweld tydens die onluste van Julie 2021 in KwaZulu-Natal en ander gebiede het 36 lewens in Phoenix geëis. Oorlewendes en families wat geraak is, voel gefrustreerd en sê baie min is gedoen om hulle griewe...