Koalisies moet gereguleer word Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Vereniging sê koalisies moet gereguleer word om bestendigheid te verseker. Sedert 2016 het koalisies in die meeste metropolitaanse rade soos dié van die Stad Johannesburg, die Stad Kaapstad en die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit regeer, maar dit bly onstabiel. Die vereniging se president, Bheke Stofile, sê ʼn wetgewende...
Tag: gereguleer
Bestuurskole word gereguleer – Kosmos 94.1
Bestuurskole word gereguleer Die KwaZulu-Natalse departement van vervoer sê sy regulering van bestuurskole in ʼn poging om korrupsie uit te roei, is op ʼn gevorderde stadium. Elf verdagtes wat vermoedelik verbind kan word met bedrog wat leerling- en bestuurslisensies betref, is vroeër die week in Melmoth in die noorde van KwaZulu-Natal gearresteer. Die departement se...
Tradisionele waterputte moet gereguleer word
Tradisionele waterputte moet gereguleer word Die landbouministerie se departement van water beplan om tradisionele putte in die Oshikoto-streek te moderniseer ten einde verdrinkings te voorkom. Elijah Ngurare, adjunk-uitvoerende direkteur, sê die moderniseringsproses sal self deur die departement uitgevoer word en sal fokus op die versterking van die putte wat tans met stukke hout en sand...
Informele ekonomie moet dringend gereguleer word
Informele ekonomie moet dringend gereguleer word Baie landelike Namibiërs het nie toegang tot onderwys of opleiding nie, wat dit vir hulle moeilik maak om formele werk te kry of formele besighede te stig. ‘n Werkswinkel deur die handelsministerie, die arbeidministerie en die Bank van Namibië, het bevind dat Namibië se hoë vlak van informele indiensneming...
Oudit-oorsig kan nie plaaslik gereguleer word nie – onvolhoubaar – Kosmos 94.1
Oudit-oorsig kan nie plaaslik gereguleer word nie – onvolhoubaar Die Namibiese Openbare Rekenmeesters- en Ouditeursraad het ‘n Wetsontwerp vir openbare kommentaar uitgereik wat voorstel dat risiko, bedrog en finansiële beplanning, onder andere onder die regulering van ‘oudit’-dienste val wat deur die raad gereguleer sal word. Die klein ledetal in Namibië maak dit nie haalbaar om...