Tag: gesig

Home gesig
Skoolvoedingsprogram staar uitdagings in die gesig
Post

Skoolvoedingsprogram staar uitdagings in die gesig

Skoolvoedingsprogram staar uitdagings in die gesig Die Skoolvoedingsprogram het ‘n prioriteit vir die regering geword vanweë die veelvuldige voordele wat dit vir kinders inhou. Die program is uiters belangrik omdat ongeveer die helfte van die meer as 800 000 skoolgaande kinders in die land daarop staatmaak om darem een vol maaltyd per dag te kry....

Israel kan nog regstappe in die gesig staar: Israelis Against Apartheid
Post

Israel kan nog regstappe in die gesig staar: Israelis Against Apartheid

Israel kan nog regstappe in die gesig staar: Israelis Against Apartheid Die Israelse menseregte-organisasie, Israelis Against Apartheid, waarsku die land kan verdere regstappe in die gesig staar as hy nie sy beleid aanspreek nie. Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het die uitspraak deur die Internasionale Geregshof gekritiseer en beskryf dit as verregaande en diskriminerend teen...

VK staar waarskynlik resessie in die gesig
Post

VK staar waarskynlik resessie in die gesig

VK staar waarskynlik resessie in die gesig Kleinhandelverkope in die Verenigde Koninkryk het die grootste daling getoon sedert Januarie 2021 toe Brittanje die Covid-inperking beleef het en inkopiegangers vir Kersfees die gordel styf moes intrek midde-in ʼn lewenskoste-krisis. Verkope per volume het volgens berigte in Desember met 3,2-persent teruggesak, nadat dit in November met 1,4-persent...

IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik
Post

IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik

IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik Die Inkatha Vryheidsparty het aangekondig hy gaan die gesig en nalatenskap van sy ontslape stigter, prins Mangosuthu Buthelezi, volgende jaar in sy verkiesingsveldtog gebruik. Die sekretaris-generaal van die IVP Siphosethu Ngcobo sê die besluit, wat geneem is voor Shenge se dood, is ‘n poging om die...

Trump-aanhanger Epps staar klagtes in die gesig oor 6 Januarie
Post

Trump-aanhanger Epps staar klagtes in die gesig oor 6 Januarie

Trump-aanhanger Epps staar klagtes in die gesig oor 6 Januarie James Ray Epps, die onderwerp van meedoënlose samesweringsteorieë deur ver-regses, staan tereg op ‘n kriminele oortredingsklag vir sy rol in die 6 Januarie-aanval op die Amerikaanse Capitol deur ondersteuners van voormalige president Donald Trump. Epps, van Arizona, word deur een aanklag van wanordelike of ontwrigtende...