NNN moet versigtig wees, geskenke maak skuld Netumbo Nandi-Ndaitwah, adjunkpremier en Swapo-visepresident, wat waarskynlik die volgende president sal word, was verlede week in die nuus weens haar politieke saamtrekke in die Oshana- en Khomas-streke. Sakelui en ander prominente Namibiërs het groot bedrae vir die saamtrekke geskenk, hoewel sy nie skenkings versoek het nie en Swapo...
November 17, 2024