Tag: geskiedenis

Home geskiedenis
Trump maak geskiedenis met swyggeld-saak wat vandag begin
Post

Trump maak geskiedenis met swyggeld-saak wat vandag begin

Trump maak geskiedenis met swyggeld-saak wat vandag begin Oudpresident Donald Trump, se swyggeld-verhoor begin vandag in New York met die aanwysing van die jurie. Hy staan tereg op 34 aanklagte van vervalsing van sy sakerekords om ‘n swyggeld-betaling te verdoesel wat kort voor die 2016-verkiesing aan die voormalige seks-ster, Stormy Daniels, gemaak is. Trump, die...

SA se volksmoord-saak belangrikste in moderne geskiedenis
Post

SA se volksmoord-saak belangrikste in moderne geskiedenis

SA se volksmoord-saak belangrikste in moderne geskiedenis Die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika beskryf Suid-Afrika se saak teen Israel as moontlik die belangrikste in moderne geskiedenis. Die Internasionale Geregshof sal vandag en môre Suid-Afrika se saak aanhoor waar Israel van volksmoord teen Palestyne in Gaza beskuldig word. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê hulle...

Tracy Chapman maak geskiedenis met “Fast Car”
Post

Tracy Chapman maak geskiedenis met “Fast Car”

Tracy Chapman maak geskiedenis met “Fast Car” Tracy Chapman gaan voort om geskiedenis te maak met haar 1988-treffer “Fast Car” nadat sy liedjie van die jaar by Woensdag se Country Music Awards gewen het. Die CMA-oorwinning is ‘n merkwaardige prestasie gegewe “Fast Car” het 35 jaar gelede gedebuteer, en het in Julie ‘n herlewing in...

Geskiedenis word Saterdag in Frankryk gemaak
Post

Geskiedenis word Saterdag in Frankryk gemaak

Geskiedenis word Saterdag in Frankryk gemaak Die wenner van Saterdag se Wêreldbeker-eindstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland sal die geskiedenisboeke herskryf deur die eerste land te word om ‘n vierde titel te verower. Die Springbokke het die Webb Ellis-trofee in 1995, 2007 en 2019 gewen, terwyl die All Blacks die wenners was in 1987, 2011 en...

Suid-Afrikaner maak geskiedenis met fondsinsameling
Post

Suid-Afrikaner maak geskiedenis met fondsinsameling

Suid-Afrikaner maak geskiedenis met fondsinsameling ‘n Johannesburgse juweliersontwerper, Angela Yeung, het geskiedenis gemaak as die eerste Suid-Afrikaner wat die agtste hoogste berg ter wêreld, Mount Manaslu, geleë in die Nepalese Himalajas, verower het. Dit is haar vierde poging om fondse in te samel, insluitend Berg Everest, Island Peak en Berg Kilimanjaro. Haar vorige prestasies sluit...

Markram, Proteas maak geskiedenis by Wêreldbeker
Post

Markram, Proteas maak geskiedenis by Wêreldbeker

Markram, Proteas maak geskiedenis by Wêreldbeker Krieket: Aiden Markram het die vinnigste Wêreldbeker-honderdtal ooit geslaan toe Suid-Afrika gister 428 vir 5 gemaak het in ‘n verpletterende oorwinning van 102 lopies oor Sri Lanka in Delhi. Dit is die hoogste telling ooit in die toernooi se geskiedenis. Markram het sy honderdtal van 49 balle gemaak, een...

Musiekster Black Coffee maak geskiedenis in New York
Post

Musiekster Black Coffee maak geskiedenis in New York

Musiekster Black Coffee maak geskiedenis in New York Die Suid-Afrikaanse kultuur-minister, Zizi Kodwa, het sy gelukwense uitgespreek met die Suid-Afrikaanse musiekster Black Coffee, wat geskiedenis maak deur die eerste Suid-Afrikaanse musikant te word wat die hoofkunstenaar is by die wêreldbekende Madison Square Garden in New York. Die woordvoerder van die departement, Litha Mpondwana, sê Black...

McCarthy sy pos kwyt, eerste keer in Amerikaanse geskiedenis
Post

McCarthy sy pos kwyt, eerste keer in Amerikaanse geskiedenis

McCarthy sy pos kwyt, eerste keer in Amerikaanse geskiedenis Die speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Kevin McCarthy is uit sy pos verwyder. Die Huis het 216-210 gestem om hom te verwyder. Die mosie is deur verregse lede van sy eie party gebring, na hy volgens hulle kop in een mus was met Demokrate,...

Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA
Post

Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA

Trump is grootste bedreiging vir demokrasie in geskiedenis van VSA ‘n Voormalige werknemer in die Withuis tydens Donald Trump se administrasie, Cassidy Hutchinson, sê haar voormalige baas is die grootste bedreiging vir demokrasie in die geskiedenis van die VSA. Sy het met Jake Tapper van CNN gepraat en sê sou Trump ‘n tweede termyn kry,...