Tag: geskuld

Home geskuld
Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld
Post

Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld

Keetmans sal vanaf 6 November dienste sny – word N$212m geskuld Die Keetmanshoop-munisipaliteit dreig om water en elektrisiteit na staatskantore, besighede en instansies te ontkoppel oor onbetaalde munisipale rekeninge. Die burgemeester, McDonald Hanse, sê die stappe sal in drie fases uitgevoer word wat op 6 November sal begin met onbetaalde munisipale rekeninge vir besighede, regeringsentiteite en instansies wat afgesny sal word. Rekeninge moet teen 3 November vereffen word. Die...

Banke word N$44m in mosiehof geskuld
Post

Banke word N$44m in mosiehof geskuld

Banke word N$44m in mosiehof geskuld Die mosiehof het vanoggend ‘n totaal van 122 aansoeke om verstekvonnisse gehad met agt reël 108 aansoeke. Kommersiële banke het net 50 van die aansoeke gebring voor regters Nate Ndauendapo en Orben Sibeya wat die sessies hanteer het. Daar is 31 lenings met 8 miljoen Namibiese dollar wat nou...

Opuwo-dorpsraad word N$39m geskuld – Kosmos 94.1
Post

Opuwo-dorpsraad word N$39m geskuld – Kosmos 94.1

Opuwo-dorpsraad word N$39m geskuld Die Opuwo-dorpsraad sê hy is besig is om sowat 39 miljoen Namibiese dollar in uistaande waterrekeninge in te vorder. Die raad het reeds begin om dienste af te sny. Daar word berig dat Opuwo se skuld aan NamWater reeds 33 miljoen dollar beloop terwyl hy 3 miljoen dollar aan Nored verskuldig...