Geslagsgeweld: Klem moet op trauma wees, nie sake nie Twee vroue het volgens die polisie se misdaadverslag deurgeloop onder hulle kêrels, teen wie hulle reeds talle klagte van aanranding gelê het. Hulle het egter die klagte teruggetrek en een, van Okombahe, is nou in die lykshuis en die ander, van Swakopmund, lê in die hospitaal...
Tag: Geslagsgeweld
Stop geslagsgeweld, sê adjunkpresident – Kosmos 94.1
Stop geslagsgeweld, sê adjunkpresident Die Mynwerkers-unie van Namibië het ‘n vrouekonferensie gehou wat die bemagtiging van vrouens aanmoedig. Die konferensie is in aanleiding na Vrouedag wat op 8 Maart plaasvind. Die adjunkpresident van Namibië Netumbu Nandi-Ndaitwah, het by die geleentheid gepraat en die publiek aangemoedig om vordering van vroue gelykheid te versnel deur geslagsgeweld te...
Strafregstelsel onder die loep in SA, vir geslagsgeweld
Strafregstelsel onder die loep in SA, vir geslagsgeweld Die buurland se adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering reageer vinnig op die geslagsgeweld- en vrouemoord-epidemie deur robuuste instellings en vaste bewyse voorop te stel. Mashatile het die nasionale konferensie oor die hersiening van die geïntegreerde strafregstelsel toegespreek en sê die regering het wetgewende veranderings ingestel in...
#BreakFree takel geslagsgeweld – Kosmos 94.1
#BreakFree takel geslagsgeweld In Afrika-gemeenskappe is daar minder verslae van seksuele mishandeling onder mans, en dit is bekend dat mans dikwels daaroor stilbly. One Economy se geslag- en kinderspesialis, dr. Veronica Theron, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die toenemende aantal mans wat uitreik sedert die ontstaan van One Economy. Onder leiding van die...
Geslagsgeweld onder die loep – Kosmos 94.1
Geslagsgeweld onder die loep Die Gender-Based Violence, Femicide and Sexual Reproductive Health and Rights-media beraad word vandag in die hoofstad gehou. Die kwessie is ‘n reuse-uitdaging in die land en die media word as ‘n belangrike vennoot in die verspreiding van inligting in die verband geag. Kosmos 94.1 Nuus het met die senior maatskaplike werker...
EU, VN help geslagsgeweld bekamp
EU, VN help geslagsgeweld bekamp Die Europese Unie-afvaardiging in Namibië het ‘n ooreenkoms ter waarde van 527 miljoen Namibiese dollar met die Verenigde Nasies se Bevolkingsfonds onderteken. Die programbestuurder van die Europese Unie, Silke Hofs, verduidelik die fondse sal ‘n nasionale veldtog ondersteun wat toegewyd is om geslagsgeweld in Namibië te bekamp. Hofs beklemtoon die...
Ineenstorting van geslagsgeweld sentrum betreur
Ineenstorting van geslagsgeweld sentrum betreur Die burgerregte-organisasie #NotInMyName vra vir ‘n ondersoek na die beweerde ineenstorting van die Geslagsgeweld-bevelsentrum in Pretoria. Die sentrum is volgens berigte nie in bedryf nie weens ‘n kontraktuele geskil tussen die maatskaplike ontwikkeling-departement en die diensverskaffer Brilliant Telecommunication. Die hoof van #NotInMyName, Siyabulela Jentile, sê die ineenstorting van die sentrum...
Mans, seuns ‘moet Afrika bevry van geslagsgeweld’
Mans, seuns ‘moet Afrika bevry van geslagsgeweld’ President Cyril Ramaphosa het mans en seuns versoek om ‘n leidende rol te neem in die bekamping van geslagsgeweld in Afrika. Hy het op die Afrika-unie se derde mannekonferensie oor positiewe manlikheid in Pretoria beklemtoon hoe onmoontlik dit is om ‘n samelewing vry van geslagsgeweld te bewerkstellig sonder...
Vroue wat sterf in geslagsgeweld kos Swapo stemme – Sioka
Vroue wat sterf in geslagsgeweld kos Swapo stemme – Sioka Aanmerkings deur die minister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, Doreen Sioka, het wyd reaksie uitgelok. Sioka, wat reeds ‘n geruime tyd gebuk gaan onder kritiek vir haar trae reaksies op geslagsgeweld en die feit dat sy nooit na vore tree nie, het gesê die kwessie van...
Geslagsgeweld: Dis Nampol se probleem, ministerie nie
Geslagsgeweld: Dis Nampol se probleem, ministerie nie Namibië het ‘n Nasionale Plan van Aksie teen Geslagsgebaseerde Geweld 2019-2023 in plek wat ‘n multisektorale, geprioritiseerde nasionale poging teen geslagsgebaseerde geweld vereis. Voorvalle van hierdie misdaad is egter steeds algemeen en die bekamping daarvan blyk nie voldoende te wees nie. Die adjunk-minister vir geslagsgelykheid, Bernadette Jagger, het...