Sensus: Dit sukkel met geslote plaashekke, publiek Die adjunk-statistikus-generaal van die Namibiese Statistieke-agentskap, Ottilie Mwazi sê daar is uitdagings met die sensus, veral met lede van die publiek wat nie vrae wil beantwoord nie. Volgens Mwazi, is daar veral uitdagings met plaashekke wat gesluit is en lede van die publiek wat nie samewerking gee nie....
December 17, 2024
Tag: geslote
Home
geslote
Post
September 11, 2023September 11, 2023Uncategorized
Vermiste man was by geslote Myl 72 – NWR – Kosmos 94.1
Vermiste man was by geslote Myl 72 – NWR Die Erongo-polisie soek steeds na die vermiste Robby Michael van Omaruru. Die 53-jarige het oor die naweek naby Myl 72 vermis geraak na hy blykbaar daar gaan hengel het. Sy motor is beskadig op die strand gevind. Kosmos 94.1 Nuus het met Nelson Ashipala van Namibia...
Post
July 16, 2023July 16, 2023Uncategorized
Oos-Kaap betaal blykbaar R67m aan salarisse van geslote hospitaal – Kosmos 94.1
Oos-Kaap betaal blykbaar R67m aan salarisse van geslote hospitaal Die DA in die Oos-Kaap beskuldig die provinsiale gesondheidsdepartement van bedrog en korrupsie weens die betaling van ongeveer 67 milljoen Suid-Afrikaanse rand se salarisse aan werknemers van die Orsmond Tuberkulosehospitaal in Kariega, twee jaar na die sluiting van die fasiliteit. Jane Cowley van die DA beweer...