Skole gesluit in Wes-Kaap Die Wes-Kaapse regering het besluit om alle openbare skole in die Kaapse Wynland-, Overberg- en Helderberg-gebiede vandag te sluit. Dit is weens erge stormwaarskuwings vir hierdie gebiede. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê hulle het reeds berig ontvang van verskeie skole wat die naweek deur stormwind beskadig is, en die...
Tag: gesluit
Hartlief vandag gesluit na brand
Hartlief vandag gesluit na brand ‘n Brand het Sondagmiddag by die Hartlief-aanleg in die hoofstad ontstaan. Die oorsaak daarvan is nog nie bekend nie maar die brandweer het nie minder as vier spanne ontplooi om te beveg. Dit is onder bedwang gebring maar daar geen inligting oor die omvang van die skade nie. Die maatskappy...
Heroes Acre tydelik gesluit – Kosmos 94.1
Heroes Acre tydelik gesluit Die Nasionale Erfenisraad van Namibië sê dat die Heroes Acre nasionale erfenisterrein tydelik gesluit is tot verdere kennisgewing. Die uithuur van die restaurant op die perseel, waarvoor daar op 24 Januarie vanjaar geadverteer is, is ook opgeskort tot verdere kennisgewing. Die raad vra om verskoning vir enige ongerief aan die publiek...
Warriors se wedstryd deur CoW uitgesaai, paaie gesluit
Warriors se wedstryd deur CoW uitgesaai, paaie gesluit Namibië se Brave Warriors speel vanaand om 10-uur hul tweede wedstryd in die Afrikabeker-toernooi teen Suid-Afrika se Bafana Bafana, en Namibiërs is begeesterd nadat die Warriors Tunisië se sterk span in hul eerste wedstryd geklop het. Die Stad Windhoek sal vanaand die wedstryd regstreeks vertoon in die...
Ohlanga-riviermond, strandmeer en strand steeds gesluit
Ohlanga-riviermond, strandmeer en strand steeds gesluit Die eThekwini-munisipaliteit in KwaZuu-Natal herinner inwoners daaraan dat die Ohlanga-riviermonding, strandmeer en die nabygeleë strand steeds gesluit is. Owerhede het die riviermonding en die strand in Julie 2021 gesluit as ‘n voorsorgmaatreël na chemikalieë van die UPL landbou-bemarkingsmaatskappy se pakhuis in die rivier uitgelek en die Ohlangarivier en Umhlanga-strandmeer...
Geen lewensredders, Whk se swembaddens oor Desember gesluit
Geen lewensredders, Whk se swembaddens oor Desember gesluit Stad Windhoek loop deur onder kritiek na hy aangekondig het dat munisipale swembaddens in die hoofstad gedurende Desember gesluit sal wees. Daar is volgens die munisipaliteit geen lewensredders nie en daarsonder, kan die swembaddens nie gebruik word nie. Daar is talle instellings, soos Monarch, wat gekwalifiseerder lewensredders...
Hamburg-lughawe steeds gesluit – Kosmos 94.1
Hamburg-lughawe steeds gesluit Die lughawe in Hamburg is steeds gesluit terwyl die polisie ‘n gyselaarsituasie hanteer, wat die Duitse owerhede sê waarskynlik met ‘n kindertoesiggeskil te doen het. Die lughawe is gesluit toe groot getalle polisielede aangekom het nadat ‘n man deur ‘n versperring op die terrein gery het. Die polisie sê die motor met...
Rafah-grenspos steeds gesluit, geen bystand vir Gaza nie
Rafah-grenspos steeds gesluit, geen bystand vir Gaza nie Die Rafah-grenspos tussen Egipte en Gaza moes vanoggend oopgemaak het, volgens president Joe Biden. Daar staan meer as 150 vragmotors met hulp vir die Gaza-inwoners, wat dringend nodig is maar, die grens is steeds gesluit. Die humanitêre situasie in Gaza versleg daagliks en die sekretaris-generaal van die...
Niger se lugruim is gesluit – Kosmos 94.1
Niger se lugruim is gesluit Niger se militêre junta het die land se lugruim gesluit en voer aan dis weens dreigemente van militêre ingryping. Dit volg nadat die Ekonomiese Gemeenskappe van Wes-Afrikaanse State met militêre optrede gedreig het indien president Mohamed Bazoum nie gisteraand teen elfuur vrygelaat en weer in sy amp aangestel is nie. Die junta het op die 26ste van...
Pad tussen Aussenkehr en Rosh Pinah steeds gesluit – Kosmos 94.1
Pad tussen Aussenkehr en Rosh Pinah steeds gesluit Die Namibiese Paaie-owerheid het bevestig dat die distrikspad 212 tussen Aussenkehr en Rosh Pinah steeds gesluit is. Die pad word steeds as onveilig vir padgebruikers beskou weens die nat en gladde toestande ná swaar reën in die Karas-streek op sommige dele van die pad. Kosmos 94.1 Nuus...