Nog ‘n pastoor gesoek vir beweerde verkragting Die polisie in die Omusati-streek is op soek na nog ‘n pastoor vir die beweerde verkragting van ‘n 15-jarige meisie by die Okando-dorpie, in die Oshikuku-kiesafdeling. Dit kom twee dae nadat ‘n 34-jarige pastoor en kerkeienaar in hegtenis geneem is omdat hy na bewering twee jong vroue van...
Tag: gesoek
Taylor Swift se grootste aanhanger gesoek
Taylor Swift se grootste aanhanger gesoek Die Victoria en Albert-museum in Londen oorweeg om sy eerste professionele Taylor Swift-raadgewer ooit aan te stel. Die wêreld se grootste museum vir toegepaste kuns, sierkuns en ontwerp wil ‘n super-bewonderaar van die 14-malige Grammy-bekroonde sanger aanstel om insigte te kry in die Swift-bewonderaarskultuur en die aandenkings wat hulle...
Tydelike verblyf word gesoek vir brandslagoffers
Tydelike verblyf word gesoek vir brandslagoffers Die burgemeester van Stad Johannesburg, Kabelo Gwamanda, koördineer tydelike verblyf vir die slagoffers van die tragiese brand in die sakekern. ‘n Brand in ‘n gebou op die hoek van Commissioner- en Nuggetstraat het twee mense se dood veroorsaak en nog vier is beseer. Meer as 100 mense wat in...
Werklose gegradueerdes gesoek vir SA parlement
Werklose gegradueerdes gesoek vir SA parlement Die Suid-Afrikaanse Reënboog-alliansie vra werklose gegradueerde Suid-Afrikaners om by hom aan te sluit en moontlik posisies in die parlement te vul. Die organisasie wil 250 werklose gegradueerdes betrek om in die Nasionale Vergadering en provinsiale wetgewers te dien ná die verkiesing. Die alliansie se president, Colleen Makhubele, sê dis...
Verkragters word gesoek na 2 meisies, 14, swanger is
Verkragters word gesoek na 2 meisies, 14, swanger is Die Namibiese polisie berig dat twee minderjarige meisies naby Ncaute in die Kavango Wes-streek albei verkrag is en swanger is. Volgens die mag het die insidente onder dwang plaasgevind. Die swangerskappe in die twee meisies, albei 14 jaar oud, is agtergekom toe hulle op 6 en...
Phala Phala: Nog ‘n Namibiër gesoek
Phala Phala: Nog ‘n Namibiër gesoek Die Engelse dagblad The Namibian berig dat Suid-Afrikaanse owerhede op soek is na die Namibiese burger, Simon Hidjapo, in verband met die Phala Phala rooftog in Februarie 2020. Daar word berig dat dit na vore gekom het in getuienis tydens die ander Namibiër Imanuwela David se borgaansoek. Hidjapo het...