Gesondheidsministerie se ambulanse is in ‘n benarde toestand Die gesondheidsministerie beplan om 17 voertuie in ambulanse te omskep en om meer voertuie gedurende die huidige boekjaar aan te koop. Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur in die ministerie sê die 17 voertuie sluit 11 paneelwaens en ses bakkies in. Hy sê die ministerie se begroting vir...
December 25, 2024