Tag: gesondheidsorg

Home gesondheidsorg
Gesondheidsorg vorder, maar daar’s nog baie werk
Post

Gesondheidsorg vorder, maar daar’s nog baie werk

Gesondheidsorg vorder, maar daar’s nog baie werk Die Khomas-streeksraad maak vordering met die voorsiening van gesondheidsdienste aan inwoners. Volgens die raad se voorsitter, Shaalukeni John Moonde, is die konstruksie van ‘n voorafvervaardigde uitreikkliniek by Mix-nedersetting voltooi, terwyl werk by die Hakahana kliniek 70 persent voltooi is. Die opknapping van 1,5 miljoen dollar van die Donkerhoek-kliniek...

Regering moet beter doen met gesondheidsorg
Post

Regering moet beter doen met gesondheidsorg

Regering moet beter doen met gesondheidsorg Namibië word steeds struktureel geteister deur hoë armoede en ongelykhede sonder dat veel gedoen word om die situasie reg te stel, wat ‘n growwe skending van basiese menseregte is. ‘n Groot deel van die samelewing se basiese behoeftes word nie bevredig nie, soos toegang tot ordentlike gesondheidsorg, behuising, sanitasie,...

Koste van privaat gesondheidsorg styg met 320% – Kosmos 94.1
Post

Koste van privaat gesondheidsorg styg met 320% – Kosmos 94.1

Koste van privaat gesondheidsorg styg met 320% Die koste van privaat gesondheidsorg in Namibië het met meer as 320 persent gestyg, volgens ‘n studie van die Namibiese Mededingingskommissie. Beskikbare data dui daarop dat privaat gesondheidskoste per capita van 5 000 Namibiese dollar in 2005 tot 21 000 dollar in 2021 gestyg het. Hospitale, medisyne en...